Wiele


’n Praktiese werkesel, wat baie kan vat, gepaard met die nodige gerief in die pragtige stuurkajuit.

471 keer gelees | 0 kommentaar 21 Maart 2013


Daar lê ’n lang geskiedenis agter grondpad-tydrenne in Suid-Afrika. Sonder die plaaspaaie van goedgesinde boere sou dit egter baie anders gelyk het.

1084 keer gelees | 0 kommentaar 11 Januarie 2013


Só moet ’n Mitsubishi-bakkie mos lyk – nie met daai skeef gekromde agterontwerp van die kajuit nie!

2240 keer gelees | 5 kommentaar 7 Januarie 2013


Die nuwe Foton-bakkie het sy vuurdoop op Bobbejaanspas in Lesotho met vlieënde vaandels geslaag.

1436 keer gelees | 2 kommentaar 29 November 2012


Michelin-bande is nie net op die pad te siene nie, maar ook op die web.

1086 keer gelees | 1 kommentaar 26 September 2012


Volkswagen het sy gewilde Amarok-dubbelkajuitbakkies nou heelwat ekstra woema gegee - tot die boer se vreugde.

1980 keer gelees | 2 kommentaar 10 September 2012


Met hierdie bekostigbare bakkie kan plaaswerk in gerief kafgedraf word. Boonop is die Steed 5-reeks baie veilig.

2010 keer gelees | 1 kommentaar 22 Augustus 2012


Met die ontwerp van die CB Workmax 800D is gelet op praktiese aspekte en harde werk, eerder as op tierlantyntjies.

1986 keer gelees | 7 kommentaar 30 Julie 2012


Hierdie werkesel hou hom nie op met luukses nie: Hy is gebou om hard te werk – op die plaas en in die stad.

2617 keer gelees | 3 kommentaar 23 Julie 2012


Vir hierdie twee besigheidsmanne bied Foton-vragmotors elke keer die antwoord.

2369 keer gelees | 0 kommentaar 30 Junie 2012


Die nuwe Nissan Juke is ’n voertuig sonder weerga: Kragtig en gerieflik met ’n voorkoms wat mense twee keer laat kyk.

1915 keer gelees | 0 kommentaar 21 Junie 2012


Trekkerverkope in Suid-Afrika stu steeds voort met 30% groei vir Mei vanjaar vergeleke met dieselfde maand verlede jaar.

2170 keer gelees | 2 kommentaar 7 Junie 2012


As daar nou een bakkie is wat die manne op vanjaar se Nampo-Oesdag laat praat het, dan is dit die Foton Tunland.

3710 keer gelees | 4 kommentaar 25 Mei 2012


Die motorskrywer, Vic Oliver, toets die Foton BJ105, ‘n 6 920 kg-GVM-vragdraer, toegerus met ‘n fabrieksvervaardigde valkantbak.

1371 keer gelees | 0 kommentaar 30 April 2012


Die Pajero Sport het ’n moderner voorkoms gekry vir die 2012-modeljaar en is die ideale voertuig vir vakansie hou saam met jou gesin.

2180 keer gelees | 1 kommentaar 12 April 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights