Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bekende-wolkringe-sterf-0

Nuus

Eskom wil kragpryse opstoot

Geen bedryf in Suid-Afrika kan Eskom se jongste voorstel van ‘n 50% styging in die kragprys oor vyf jaar oorleef nie, sê Agri SA.

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Bekende in wolkringe sterf

 

Mnr. Briers Bekker, gewese voorsitter van Cape Wools en 'n bekende in wolkringe, is op 16 September onverwags oorlede. Hy sou op 28 September 51 jaar oud geword het.

Bekker, 'n boer van Steynsburg, was sedert die stigting van Cape Wools in 1997, voorsitter tot 2004.

Hy het in die laat 1980's sy stempel op die wolbedryf begin afdruk toe hy in 1987 as lid van die ministeriële komitee van ondersoek na wolbemarking en velddienste benoem is.

In 1988 is hy as hy bestuurslid van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) verkies en was hy van 1993 tot 1996 voorsitter van die Kaaplandse tak. In 1995 het hy nasionale ondervoorsitter van die organisasie geword, 'n posisie wat hy tot 1998 beklee het.

As lid van die NWKV was hy betrokke by die stigting van NWKV-takke in die voormalige Ciskei en Transkei om ontluikende boere te betrek. As voorsitter van Cape Wools was hy die dryfkrag agter inisiatiewe om wolproduksie in dié gebiede te verhoog en die gehalte van die wol te verbeter.

Hy het die Suid-Afrikaanse wolbedryf in die buiteland verteenwoordig en was onder meer 'n direkteur van die Internasionale Wolsekretariaat.

Hy het jaarliks die vergaderings van die Internasionale Woltekstielorganisasie bygewoon en is in 1999 tot voorsitter van die produsentegroep van die organisasie verkies wat die produsente van die grootste woluitvoerlande, soos Australië, Nieu-Seeland, Uruguay, Argentinië en Brittanje, verteenwoordig het.

Hy het tydens sy openbare loopbaan ook talle ander posisies in die landbou beklee.

Hy laat sy vrou, Agneta, en twee kinders, Fred (20) en Francisca (18) agter.

30 September 2005

0
 
 
  • 2454 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Broeis ringnek
  • 9 April 2010
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction