Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Beleggers-kyk-nuut-na-kaap-agri

Nuus

Eskom wil kragpryse opstoot

Geen bedryf in Suid-Afrika kan Eskom se jongste voorstel van ‘n 50% styging in die kragprys oor vyf jaar oorleef nie, sê Agri SA.

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Beleggers kyk nuut na Kaap Agri

 
Deur AMELIA GENIS

Beleggers van buite die landbou is besig om kennis te neem van winsgewende beleggingsmoontlikhede by landbou-ondernemings. Dit lei tot stygings in die aandeelpryse van dié maatskappye.

Kaap Agri het vroeg Desember die finansi&eumlle resultate vir die boekjaar 2006/'07 bekend gemaak. Hy kon onder meer spog met 'n styging van 63% in sy aandeelprys - van R5,10 per aandeel tot R8,30. Altesame 19 miljoen aandele (9%) is in die
boekjaar verhandel.

Mnr. James Matthee, finansi&eumlle direkteur van Kaap Agri, skryf die toename toe aan verskeie faktore, waaronder die maatskappy se goeie resultate die afgelope jaar, die opheffing van beperkings op die verhandeling van Kaap Agri-aandele, die publisiteit wat met die herstrukturering en Kaap Agri se verkryging van 'n groter belang
in Pioneer gepaardgegaan het, Pioneer se volgehoue goeie
prestasie, die feit dat Kaap Agri grootliks onderwaardeer was
en die verwagtinge by die beleggerspubliek
oor Kaap Agri se toekoms.

Die toename in die aandeelprys en die verhoging van sy
ekonomiese belang in Pioneer Voedsel tot 33%, het Kaap Agri
se markkapitalisasie laat verdubbel tot R1,9 miljard.

Kaap Agri se bedryfswins was R63,7 miljoen - 34% ho&eumlr
as die vorige jaar. Matthee sê dit kan toegeskryf word aan 'n groter
volume sake wat gedoen is, groter doeltreffendheid en kostebeheer.

Landbouweekblad, 4 Januarie 2008

0
 
 
  • 1314 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boere skepties oor beskerming van beleggings in Zim
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction