Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bemagtig-op-ander-maniere

Nuus

Eskom wil kragpryse opstoot

Geen bedryf in Suid-Afrika kan Eskom se jongste voorstel van ‘n 50% styging in die kragprys oor vyf jaar oorleef nie, sê Agri SA.

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'Bemagtig op ander maniere'

 
ISABEL STOLTZ

Daar is ander maniere om swart bemagtiging in die landbou (AgriSEB) te bewerkstellig as eienaarskap van grond. Ontrassig eerder die ekonomie deur vennootskappe te ontwikkel waar almal voordele kry, sê prof. Willie Esterhuyse.

Hy was die gasspreker op 'n AgriSEB-seminaar van PricewaterhouseCoopers (PwC) verlede week in Pretoria.

Mnr. Frans van Wyk van PwC sê daar is oral bereidwilligheid vir AgriSEB, maar "die mate van risiko, tyd en finansiering wat die kommersiële aandeelhouer dra, word nie weerspieël in die punte wat op die voorgestelde telkaart verdien kan word nie."

"Niemand kan eienaarskap vir vyf punte weggee nie."

Hy sê boere moet geleenthede elders op die telkaart benut om punte te verdien.

Hy maan egter dat projekte goed deurdink moet word. "Dit moet prakties wees, bydra tot wins en die regte mense betrek wat bereid is om die risiko te deel."

Met die sterk klem op die oordrag van vaardighede kan boere gesamentlik opleiding verskaf en punte daarmee verdien.

Waar landbou-ondernemings SEB-projekte met sukses aangepak het, is:

  • 'n Behoorlike risiko-ontleding van alle geleenthede en bedreigings gedoen.
  • 'n Strategie bepaal wat groei binne die bestaande onderneming prikkel.
  • Verseker dat die projek 'n bydrae tot die onderneming se SEB-telling maak.
  • Markverwant is.
  • Bepaal wat van die nuwe vennoot verwag word.
  • Gunstige finansiering beding.
  • Kontrakte professioneel gestruktureer.

    Van Wyk sê daar is genoeg bewys dat boere bereid is om van AgriSEB 'n sukses te maak, maar burokratiese gesloer en gebrek aan geld laat projekte skipbreuk ly.

    "Sommige produsente verskaf selfs die oorbruggingskapitaal vir die koop van landbougrond. Hoewel daar op politieke vlak samewerking is, val dit plat op die volgende vlak weens 'n gebrek aan kundigheid en vermoë."

    Hy sê egter om terug te sit oor SEB is 'n groter risiko as om met 'n plan vorendag te kom.

    2 Desember 2005

  • 0
     
     
    • 1087 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Revolusie in landbou is hier - Tina
    • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Duur mielies kan voedselpryse opjaag
    • Grondhervorming: Ekonomiese groei so
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction