Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Benede-oranje-se-boere-verraai

Nuus

Eskom wil kragpryse opstoot

Geen bedryf in Suid-Afrika kan Eskom se jongste voorstel van ‘n 50% styging in die kragprys oor vyf jaar oorleef nie, sê Agri SA.

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Benede-Oranje se boere 'verraai'

 

Boere aan die Benede-Oranjerivier word deesdae twee keer verraai — deur die Regering én handelsbanke, sê mnr. Carel Boshoff, Noord-Kaapse leier van die Vryheidsfront Plus.

Veral tafeldruifprodusente aan die Benede-Oranjerivier is die afgelope paar seisoene hard deur die sterker rand getref.

Boshoff sê in 'n verklaring die Suid-Afrikaanse landbou is in sy geheel sonder enige beskerming aan vernietigende globale markkragte uitgelewer. Dit is in skerp teenstelling met die meeste lande met wie plaaslike boere op die wêreldmarkte moet meeding. Dit bring ook mee dat handelsbanke hul risiko-blootstelling in die landbou drasties probeer verlaag.

"Boerdery is nie net aan bedryfsrisiko's soos oorproduksie en wisselkoersskommelings blootgestel nie, maar ook aan onvoorspelbare en onbeheerbare natuurkragte. Daarom geniet boere wêreldwyd die steun en beskerming van regerings, " sê Boshoff.

Hierenteen het me. Tina Joemat-Petterson, Noord-Kaapse LUR vir landbou, vroeër gesê kommersiële boere moet op hul eie reserwes staatmaak om skommelings te oorbrug. Dit wek die indruk dat die Regering blanke boere met globale markskommelings onder druk probeer plaas en die herverdeling van grond bevorder, meen Boshoff.
Een gevolg is dat handelsbanke in die Benede-Oranjerivier 'n "uiters onsimpatieke houding" jeens boere inneem, sê hy.

"Ou en gevestigde kliënte, selfs van die grootste boere in die streek, word deur ondergang bedreig omdat die boerderybedryf sonder 'n lojale owerheid te 'n groot risiko verteenwoordig, " lui die verklaring.

1 April 2005

0
 
 
  • 2108 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Rusbreek Middels
  • 'Kartelvorming nie geduld'
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction