Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Beraad-n-nuwe-begin

Nuus

Eskom wil kragpryse opstoot

Geen bedryf in Suid-Afrika kan Eskom se jongste voorstel van ‘n 50% styging in die kragprys oor vyf jaar oorleef nie, sê Agri SA.

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Beraad 'is 'n nuwe begin'

 
JOHAN FOUCHÉ

Ter wille van 'n nuwe begin en 'n nuwe konsensus in die landbou is dit nodig dat plaaswerkers keel skoonmaak oor die dinge wat hulle pla. Dit is sodat ál die belangegroepe kan verstaan waar die ander vandaan kom, het mnr. Ebrahim Rasool, die Wes-Kaapse premier, verlede week op die plaaswerkerberaad op Elsenburg, naby Stellenbosch, gesê.


"As daar nie harde woorde val nie, is daar iets fout, want ná tien jaar van demokrasie voel talle mense dat min nog verander het."


Hy sê die landbou in die provinsie moet verdedig word teen wat in die wêreldmarkte gebeur, maar dit is noodsaaklik om eers op die plaas te begin. "Sterk emosies oor wat in die verlede gebeur het beteken dat belanghebbendes op dieselfde plaas mekaar soms teenstaan, terwyl hulle eintlik moet saamwerk. Uitdagings soos die sterk rand, veesiektes en plaasmoorde bring plaaswerkers ook in die gedrang."


Volgens hom is die beraad die eerste stap om verhoudings tussen boere en plaaswerkers in die provinsie te verbeter en 'n tuiste vir almal in die landbou te skep.


Soos in enige verhouding tussen 'n werkgewer en 'n werknemer sal daar van tyd tot tyd wrywing wees. "Plaaswerkers sal nooit tevrede wees met hul vergoeding nie en boere sal altyd meer van hul werkers verwag. Hierdie verskille moet egter nie tot diepgaande konflik opgeblaas word nie," sê Rasool.


Omdat boere en werkers van mekaar afhanklik is, moet en kan hulle wedersydse respek teenoor mekaar betoon.


Hy sê die "nuwe konsensus" waarna gestreef word, kan deur grondhervorming en swart ekonomiese bemagtiging bereik word. Die skeefgetrekte neiging van eienaarskap wat tans bestaan, kan nie so voortgaan nie. Die diversifisering van eienaarskap moet die landbou versterk, nie verswak nie. Dit is daarom nodig om te praat oor hóé dit gedoen moet word.


"Die landbou is 'n vliegtuig wat reggemaak moet word terwyl hy vlieg."


Boere wat nie hul werkers nuwe vaardighede wil laat aanleer nie, doen dit ten koste van hulself, meen Rasool. Opleiding is 'n belangrike aspek van bemagtiging.

27 Augustus 2004

0
 
 
  • 1690 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Romerige kerriehoender
  • Verskil tussen lewende en geїnaktiveerde entstowwe
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction