Berekeninge

voerkraalmodel-vir-skape
voerkraalmodel-vir-beeste
  • Lekker som-pomp vir jou plaasvoerkraal

    Deur Jan Bezuidenhout

    Hier is twee nuttige som-pompe om berekeninge te doen vir ʼn plaas-voerkraal vir skape of speenkalwers. Vul die pryse en produksiekoste in en siedaar! Ook gerieflik op jou selfoon.

  • Bereken wins of verlies vir plaas-voerkraal

    Deur Jan Bezuidenhout

    Hou die blad dop vir berekenaars waarop ʼn boer die wins en verlies van ʼn voerkraal vir skape en vir beeste sal kan uitwerk.