Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Beste-graanboer-kom-van-wes-kaap-0

Nuus

Eskom wil kragpryse opstoot

Geen bedryf in Suid-Afrika kan Eskom se jongste voorstel van ‘n 50% styging in die kragprys oor vyf jaar oorleef nie, sê Agri SA.

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Beste graanboer kom van Wes-Kaap

 
CHARL VAN ROOYEN

'n Boer van die Wes-Kaap, mnr. Willem de Waal (66), het stof in ander boere se oë geskop toe hy op Bothaville as Graan Suid-Afrika se Graanprodusent van die Jaar aangewys is.

Op pad wenpaal toe het hy twee ander finaliste, mnre. Koos Fivas van Reitz en Pietman Lourens van Swellendam, geklop.

De Waal boer saam met sy seun, Philip, by Moorreesburg en Vredenburg met koring, lupien, korog, hawer en medics en het ook 'n Simmentaler- en Hereford-stoetery.

Hy het op die toekenningsgeleentheid op Nampopark gesê Suid-Afrika het heelwat goeie boere en hy het goeie moed vir die toekoms. Tot 'n paar jaar gelede het hy nog swak moed vir die boer se beeld gehad, maar hy het nuwe moed gekry. "Ná vanaand sal ek nooit weer kla oor die paar rand heffingsgeld wat ek aan Graan SA moet betaal nie."

Met verwysing na die toekenning van Ontwikkelende Graanprodusent van die Jaar wat aan mnr. Lasarus Mothusi oorhandig is, het De Waal gesê hy is bly nuwe boere betree die landbou. "Die land se kommersiële boere verwelkom hulle met ope arms," het hy gesê.

Mothusi boer by Weltevreden in Noordwes. Hy het 30 jaar ondervinding van veeboerdery en 11 jaar van saaiery. Hy huur landerye en boer ook op gemeenskapsgrond waar hy sonneblomme, mielies en droëbone op 165 ha plant. Mothusi het ook vee.

Hy sê hy het sonneblomme eers as "vuilgoed" beskou en sy eerste oes was kwalik genoeg om 'n "vuurhoutjieboksie mee vol te maak". Later het hy groot oeste begin kry.

Mnr. Antonie Delport, besturende direkteur van Syngenta, die hoofborg saam met die Land Bank, sê die uitdaging vir boere is om net genoeg mielies te plant om winsgewend te wees en niks meer nie. Biobrandstof kan groter stabiliteit aan die landbou gee. Hy is verbaas oor die baie geld wat vir navorsing en ontwikkeling van hierdie nuwe bedryf beskikbaar is. Die Regering toon groot belangstelling, terwyl buitelandse maatskappye geld wil belê.

Landbouweekblad, 27 Oktober 2006

0
 
 
  • 2124 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Sop nat!
  • Perdekrag kry nuwe woema
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction