Bewaringsboerdery

  • Skryf in: Konferensie oor bewaringsboerdery

    Deur Amelia Genis

    Verskeie kundiges is genooide sprekers op Bewaringslandbou Wes-Kaap se derde konferensie.

  • Ottosdal hou weer bewaringskonferensie

    Deur Marleen Smith

    Ottosdal hou binnekort sy tweede konferensie oor bewaring.

  • Plant verorber nikkel

    Deur Adele Engelbrecht

    Ja, iewers is daar ’n plant wat metaal verorber.

  • Met 22% kan jy geenbewerk – kenner

    Deur Marleen Smith

    ’n Slik-en-klei-inhoud van 22% blyk die grond-drempelwaarde te wees waarbo geenbewerking in die sanderige westelike somersaaigebied met ’n geruste hart beproef kan word.

  • Lof vir ‘ongelooflike’ graanboere

    Deur Amelia Genis

    ‘n Amerikaanse grondkundige is vol lof vir Wes-Kaapse graanboere se vermoë om soveel uiteenlopende toestande te bestuur.

  • Hou deklaag op grond, sê kenner

    Deur Amelia Genis

    Min bewerking, deklaag en diversiteit is nodig vir gesonde grond, sê dié kenner.

  • Vrystaatse bewaringsboere vereer

    Deur Johan Norval

    Twee Vrystaatse boere is aangewys as die Weidingsvereniging van Suider-Afrika (WVSA) se bewaringsboere vir 2014.

  • Min tyd oor vir bewaringsimposium

    Deur Amelia Genis

    Skryf nou in vir Bewaringslandbou Wes-Kaap se simposium in Augustus en spaar terselfdertyd ‘n paar rand.

  • Bewaringslandbou: Uitstallers welkom

    Deur Amelia Genis

    Sake-ondernemings kan bespreek om uit te stal by Bewaringslandbou Wes-Kaap se simposium in Augustus.