Bewaringsboerdery

  • Groot simposium oor bewaringsboerdery

    Deur Amelia Genis

    Kaapse boere kan weer gereedmaak vir Bewaringslandbou Wes-Kaap (BLWK) se jaarlikse simposium in Augustus.

  • Geenbewerking vat pos in Weste

    Deur Marleen Smith

    Bewaringslandbou met geenbewerking as ’n sleutelkomponent vat al hoe meer in Suid-Afrika se westelike somersaaigebiede pos. ’n Paar boere en ’n wetenskaplike vertel van lesse wat tot dusver geleer is.

  • Oorweeg grondbone as gewas vir wisselbou

    Deur Marleen Smith

    Grondbone kan ’n ideale wisselbou-gewas vir bewaringsboere in die noordweste wees, meen mnr. Arno Cronjé van die Rhys Evans-boerdery by Viljoenskroon.

  • Geenbewerking en vee hier pasmaats

    Deur Andries Groenewald

    ’n Trekker met gadgets maak nie geld nie, die ding wat die pit korrek in die grond plaas, maak die geld, sê hierdie boer. En las dan by: Bewaringsbewerking maak vir jou die natuur se boeke oop.

  • ‘Die weg vorentoe’: Swaai na geenbewerking in die weste

    Deur Marleen Smith

    Nie een van die boere in die omgewing wat die laaste jare toenemend na geenbewerking omgeskakel het, het teruggekeer na hul tradisionele manier nie, sê mnr. Hannes Otto, geenbewerking-pionier van Ottosdal.

  • Kenner: Bewaringslandbou behels nie net één aspek

    Deur Marleen Smith

    Geenbewerking is een van die gereedskapstukke wat ’n saaiboer kan gebruik om sy produktiwiteit in ’n stelsel van bewaringslandbou te verhoog, sê mnr. Carlos Galarza, landbou-ingenieur en geenbewerkingspesialis van Argentinië se nasionale landbou-instituut Inta.

  • Mielietrust: Miljoene aan navorsing, transformasie bestee

    Deur Marleen Smith

    Die Mielietrust belê vanjaar R19 miljoen in navorsing – meer as ’n derde van sy totale begroting. Net minder as ’n derde van sy totale begroting word aan die ontwikkeling van swart boere bestee.

  • Tim Lasalle: Red grond-biologie vinniger

    Deur Marleen Smith

    Net so noodsaaklik soos geenbewerking is die opbou van grond se biologiese gehalte in bewaringslandbou, sê prof. Tim LaSalle, ’n Amerikaanse geenbewerking-spesialis.

  • Wen R360 diesel/ha met strookbewerking

    Deur Charl Van Rooyen

    Strookbewerking wérk vir hierdie Hoëveldse boer. Hy sien dit in sy verbeterde opbrengste, groot besparings en in die gesonde natuur op sy plaas.

  • Graanboer se gelukkige nr. 13

    Deur Amelia Genis

    Toewyding aan bewaringsboerdery het daartoe bygedra dat ’n goeie reëntyd behoorlik benut kon word sodat rekordoeste verlede jaar by Piketberg en Eendekuil behaal is. Die afgelope jaar was ’n gelukkige nr. 13 vir mnr. Abri Richter van die plase Panorama en Langvlei, buite Piketberg.