Bewaringsboerdery

  • Geenbewerking se voordele blom

    Deur Andries Gouws

    Water- en winderosie het dié boer gedwing om ‘n stelsel van geenbewerking te begin volg. Die voordele daarvan is só groot dat hy wonder hoekom hy nie baie eerder daarmee begin het nie.

  • Risiko kleiner met bewaringsboerdery

    Deur Amelia Genis

    Hoe langer ’n boer die drie beginsels van bewaringsboerdery toepas, hoe meer word die voordele. Boere kan binnekort by mnr. Rolf Derpsch, ’n internasionale kundige, en voorste Kaapse bewaringsboere kers opsteek op ’n bewaringsboerdery-konferensie.

  • Bewaar eers, spaar dan – Topboer

    Deur Charl Van Rooyen

    Geenbewerking, bewaring en volhoubaarheid gaan hand aan hand, maar dit is nie noodwendig ’n manier om boerderykoste onmiddellik te verlaag nie.

  • Veelsydige boerdery wen met geenbewerking

    Deur Charl Van Rooyen

    Hierdie familieboerdery verbou mielies met geenbewerking wat vir kuilvoer vir hul melkbeeste geplant word. Die resultaat? ’n Merkwaardige verbetering in opbrengs.

  • Geenbewerking red Lesotho-grensplaas

    Deur Marleen Smith

    ’n Jong Oos-Vrystaatse boer moes vyf jaar gelede ’n dapper besluit neem om die boerdery oor te neem nadat sy pa vermoor is – en dít boonop in ’n gebied waar veediefstal hoogty vier.

  • Geenbewerking: Plantwenke vir ‘n droë jaar

    Deur LBW

    Reste, soos stoppels of dekgewasse, dien ‘n belangrike doel in landerye waarop geenbewerking toegepas word.

  • Geenbewerking keer boerdery om

    Deur Marleen Smith

    Danksy geenbewerking kon dié tradisionele melkboerdery vleis en kommersiële saaiery tot die onderneming toevoeg; op lande wat met klippe besaai en dikwels so vlak as 200 mm is.

  • Kragtige planters vir geenbewerking

    Deur Andries Gouws

    Sterk en duursame planters het saam met die stelsel van geenbewerking in Brasilië gegroei. Die nuutste tegnologie en sorgsame gehaltebeheer het hulle op die voorpunt gehou en deesdae trek Suid-Afrikaanse boere ook voordeel daaruit.

  • Revolusie in geenbewerking groei tot 90% van Aussie-plase

    Deur Marlene Smith

    Die aantal Australiese saaiboere wat na geenbewerking omgeskakel het, nader nou in talle distrikte die 90%-merk.

  • Bedek jou grond

    Deur Marleen Smith

    Dekgewasse, ‘n basiese en uiters belangrike komponent van suksesvolle bewarings-bewerking, word nog te gereeld oor die hoof gesien, het dié geenbewerking-veteraan op die harde manier geleer.