Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bewoners-weier-n

Nuus

Eskom wil kragpryse opstoot

Geen bedryf in Suid-Afrika kan Eskom se jongste voorstel van ‘n 50% styging in die kragprys oor vyf jaar oorleef nie, sê Agri SA.

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Bewoners weier n

 
AINSLEY MOOS

Boer raadop oor hofbevel nie uitgevoer word

'n Boer van Belfast in Mpumalanga het verlede week weer sukses behaal met 'n uitsettingsbevel teen inwoners op sy plaas, maar die mense weier glo dat hulle geskuif word.

Ingevolge 'n hofbevel wat verlede Dinsdag uitgereik is, is gelas dat Kleintjie Mtsweni en Rose Mtsweni "onmiddellik" verhuis na Gedeelte 6 van die plaas Driekop. Die adjunk-balju van Belfast is gelas om te verseker dat die bevel uitgevoer word "deur beheer te neem van die respondente met al hul besittings op Gedeelte 9 van die plaas Driekop".

Mnr. Rhys Griffiths, eienaar van die plaas, sê egter ondanks die hofbevel weier die Mtsweni's steeds om te trek. Griffiths sê hy het die plaas verlede jaar gekoop en met die hulp van die Departement van Grondsake is ooreengekom dat die mense verskuif sal word na beter huisvesting. Hy beweer met die mense "in die middel van die plaas" maak dit produksie onekonomies.

Griffiths sê die mense woon reeds vyf jaar op die grond en dat deurentyd aan die bepalings van die Wet op Sekerheid van Verblyfreg (Esta) voldoen is. Volgens hom is die situasie op sy plaas erg gespanne met beweerde dreigemente van die bewoners dat geweld gebruik sal word sou hulle verskuif word.

Luidens 'n brief van Griffiths se regsverteenwoordigers is vroeër ooreengekom dat die inwoners op 1 Januarie vanjaar verskuif sou word, maar dat die Mtsweni's toe ook teenstrydig met 'n skikkingsooreenkoms opgetree het.

2 September 2005

0
 
 
  • 2420 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Duur mielies knou volstruisbedryf
  • Suidwes gee diamant weg
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction