|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 02:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 72% |
| Wind: |
Wenner van boekprys op landbou.com
Die wenner van die kompetisie waarin ‘n eksemplaar van dr. André Mentz se boek, Beesboerdery en veekunde holisties benader, op landbou.com gewen kon word, is bekend gemaak.
Die wenner is Eunice Nortje van Nooitgedacht, Kareedouw, in die Oos-Kaap. Baie geluk.
Die kompetisie is in September op die webwerf aangebied.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24