Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boer-soek-vrou-erg-gewild

Nuus

Landbou sal homself moet finansier

Private fondse uit eie bodem sal waarskynlik gebruik moet word om die toekoms van die landbou te finansier.

  • Eskom wil kragpryse opstoot
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Mis
  • Hoog:17 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:37
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:24 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Boer soek vrou: Erg gewild

 
Deur LUCILLE BOTHA

Mense val oor hul voete om die man of vrou van hul drome deur Landbouweekblad en kykNET se realiteitsprogram Boer Soek 'n Vrou te ontmoet. Die uurglas loop egter vinnig leeg vir mense om hul liefdeswoorde neer te pen en 'n kans op geluk aan te gryp.

Die aap is uit die mou gelaat oor wie die hubare vrygeselle - agt manne en twee vroue - is wat op soek is na hul perfekte maat. Nou hang dit net van Jan en San Publiek af om te laat waai met die pen en papier.

Dis duidelik die metgeselle is baie gretig om geluk en ware liefde te vind, want binne twee dae nadat die boere bekend gestel is, het Landbouweekblad en kykNET se posbusse oorstroom. Nadat die eerste program Maandagaand gebeeldsend is, is Landbou.com en kykNET se webwerf oorval met besoekers.

"Ons het direk ná die program die hoogste aantal besoekers nog gehad. Dit was regtig spesiaal," sê mnr. Haddad Viljoen, hoof van bemarking by kykNET. Volgens hom het 'n "massiewe" 3 000 mense na die webwerf (www.kyknet.co.za) gaan kyk.

Jan Bezuidenhout, Landbouweekblad se webredakteur, sê die tydskrif se webwerf het Dinsdag 'n rekordgetal besoekers van bykans 2 200 mense gehad.

  • As jy jou oog op een van die deelnemers het en ouer as 21 is, moet jy voor volgende Vrydag 'n liefdesbriefie aan hom of haar skryf. Maak seker dit is nie 'n sommer-so brief nie, want die mededinging is straf en jou brief moet jou boer se hart warmer laat klop. Onthou om 'n beskrywing van jouself, jou belangstellings en 'n ideale romantiese afspraak in te sluit.

    Jy kan ook jou brief, saam met twee onlangse kleurfoto's, aan boersoekvrou@landbou.com of Boer soek 'n Vrou, Landbouweekblad, Posbus 1802, Kaapstad, 8000 stuur.

    17 Julie 2008

  • 5
     
     
    • 3470 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Revolusie in landbou is hier - Tina
    • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • dam
    • Eddie & Maretha
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction