Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boere-moedeloos-oor-voertuiglisensies

Nuus

Landbou sal homself moet finansier

Private fondse uit eie bodem sal waarskynlik gebruik moet word om die toekoms van die landbou te finansier.

  • Eskom wil kragpryse opstoot
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Mis
  • Hoog:17 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:37
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:24 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Boere moedeloos oor voertuiglisensies

 
THEUNS BOTHA

Die nuwe bedryfsprogram wat twee weke gelede deur die Departement van Vervoer in werking gestel is, eNatis, jaag ook boere die harnas in. Die nuwe stelsel, waarop alle aansoeke om rybewyse, leerlingbewyse, lisensiehernuwings en registrasie van voertuie gedoen word, is op 13 April in werking gestel en veronderstel om dienslewering te verbeter.

Dit was egter nie die ervaring van mnr. Owen Green van die plaas Clearwater, Barkly-Oos, nie. Toe hy verlede week sy voltooide vorms na die plaaslike lisensiekantoor op die dorp geneem het, moes hy hoor dat vier van die sewe voertuie wat hy wou herlisensieer, eers weer vir padwaardigheid getoets sal moet word. Dit is omdat sekere inligting, soos enjinnommers, ontbreek.

'n Ontstelde Green het aan Landbouweekblad gesê dat die amptenaar geweier het om nuwe lisensies vir sy trekker, 'n sleepwa, bakkie en vierwielmotorfiets uit te reik. Ál die voertuie was nog verlede jaar gelisensieer. "Die amptenaar was onbeskof en het my bloot meegedeel dat hy niks daaraan kan doen nie en die voertuie weer padwaardig verklaar sal moet word. Dit beteken dat ek ál die voertuie 60 kilometer na die dorp moet aanry. Dit is belaglik omdat hulle klaarblyklik vantevore met een van die voertuie nie die regte inligting in die rekenaar ingevoer het nie en ek nou ook vir die bykomende koste van die padwaardigheidtoetse verantwoordelik sal wees."

Green sê hy gebruik die betrokke voertuie net op sy plaas, maar moet wel 'n openbare pad tussen sy verskillende plase kruis. "As wetsgetroue burger wou ek die regte ding doen. Hulle laat my nou geen keuse as om glad nie die voertuie te herlisensieer nie. Wat my die meeste ontstel, is die arrogante manier waarop die amptenaar my behandel het. Hy wou glad nie na my voorstelle luister nie," het Green gesê.

Drie pogings om met die betrokke amptenaar in verbinding te tree, was onsuksesvol. Daar is bloot aan Landbouweekblad gesê dat hy op die rekenaar besig is en nie oproepe kan neem nie. Teen spertyd het hy nie gereageer op 'n versoek om terug te bel nie.

Landbouweekblad, 4 Mei 2007

0
 
 
  • 1993 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kat verloor hare
  • Wil kleinhoewe ekonomies bedryf
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction