Menu
 


30 Januarie 2011

7740 keer gelees | 3 kommentaar


Eerstens vir almal wat sukkel om kruie medisiyne en kapsules te kry  kan by my bestel, ek vervaardig self. Ek het gevra vir ondervindinge met kruie of ander mediese rate. Die beste wat ek gekry is Jeyes Fluid wat 'n ou tannie teen 160kpu met hoe hak skoene om 'n huis laat hardloop het. Stuur asb. iets wat vir jou gewerk het en ander mens en myself kan help.

Produkte nou beskikbaar: Your Health Shop:

1) Rooi Peper Kapsules 60 X 500mg R49

2) Borrie Kapsules 60 X 500mg R49

3) Gemmer Kapsules 60 X 500mg R49  
 
4) Rooi Peper, Borrie en Gemmer Kombinasie 60 X 500mg R49  
  
5) Rooipeper & Borrie Kombinasie 60 X 500mg R49

6) Rooipeper & Knoffel Kombinasie 60 X 500mg R49
 
6) Kaneel 60 X 500mg R 49

7) Knoffel & Pietersielie 60 X 500mg

8) Borrie en Gemmer Kombinasie 60 X 500mg R49 

9) Borrie met Swart Peper 60 X 500mg R 53.00

10) Fungus Killer 30ml Anti-Swam Oplossing. Genesing van lelike, los, geel, bros, vrot toonnaels  R 59    
            
Meer produkte beskikbaar. Kontak my!
Sel: 0729441392 Faks 0865588717 webpos: stefan302@gmail.com

 

 

 

  

 

 

                                 


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Onbekende besoeker

2011/05/05 12:30:00 PM

Enige raat oor vrate asb.


Rooi Peper

2011/02/05 12:35:43 PM

Hi, Buth jy is honderd persent reg met Willow Bark en Aspiriene. Dit gaan net te duur wees om dit in kapsule vorm te maak, en dit is chemies baie naby aan aspiriene wat ook maar 'n klomp newe efekte het. Die kruie wat ons gebruik is suiwer maar kom ook van verskillende streke af wat die konsentrasie van die kruie aspirien baie onseker maak. Ek koop sommer 'n duisend tablette by Springbok Pharmacy op hul webtuiste aanlyn vir R 125 en ek weet ek kry presies 300mg aspirien. Daar is ook baie grootmaat produkte vir verkoue, griep, maag en verskillende siekte toestande spot goedkoop en ideaal vir plase. Kan kry in 2L strope of duisend tablette/capsules. Butch dankie vir jou skrywe en inligting waardeer baie. Onthou Rooi Peper is uitstekend vir Aambeie saam met sambok salf en ander rate. Groete Stefan


Onbekende besoeker

2011/02/03 01:11:57 PM

Geagte Rooi Peper! Ons dag jy is die boffin oor kruie en goette. Jys dan die ou wat dit wil verkoop. Deel eerder jou kennis met ons alvorens jy probeer bemark.

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 15/04/14 22/04/14 %
Beesvleis A2/A3 3446c 3452c down 0.2
Speenkalf (lewend) 1719c 1726c down 0.4
Skaapvleis A2/A3 4709c 4730c down 0.4
Varkvleis (gem. prys) 2132c 2119c down -0.6
Braaikuikens 1721c 1729c down 0.5

Aandele