Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Bloudruk-4-objektiewe-seleksie

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:9 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Mis
            • Hoog:17 C
            • Laag:7 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 03:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:72%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Bloudruk 4 Objektiewe seleksie.

            Ingestuur deur Danie C op 6 November, 2008 - 00:00

            Die Montana Tropiese Saamgestelde ras gebruik die wêreld se gevorderdste seleksie program om snelle genetiese vordering te verseker. Gebruik die wêreld se grootste saamgestelde genetiese poel. Dié genepoel is gelaai met genetiese verskeidenheid en basterkrag vir toekomstige genetiese verandering. Tussen 1994 en 1999 is 225 000 koeie geinsemineer en nog ´n miljoen sal einde 2009 gedoen wees. Die genepoel is gelaai met die beste gene van die beste rasse oor die wêreld. 143 bulle en 15 rasse van 5 kontinente. Elite bulle van oor die wêreld is gebruik. Om die end produk net beter te maak, word daar gereeld waardebepalings gemaak van ander rasse en wat se voordeel hul gebruik kan inhou. ´ n Unieke model word gebruik om te onderskei tussen basterkrag en genetiese verskille. Die model is ontwikkel deur samewerking tussen die Universiteit van Pirassanunga en Colorado State University. Dit is uniek in die strategie om die waarde van basterkrag te bepaal volgens die biologiese kategorieë van die rasse. Die Montana se BLUP program is die beesbedryf se grootste veel ras vergelyking binne een sisteem. Gebalanseerde seleksie vir vrugbaarheid, groei en karkas gehalte . Die Montana se seleksie program verseker dat algehele effektiwiteit verhoog word deur gebalanseerde gebruik van die eienskappe. Die objektiewe gebruik van die multi-eienskap seleksie index maak dat belangrike ekonomiese doelwitte nagestreef word. Die 4 biologiese tipes en die rasse daarin wat gebruik is: N

            Geen gradering nie
            • Danie C se blog
            • 2265 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe

            Kommentaar

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            • verpakking soos bokse en sakke
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Revolusie in landbou is hier - Tina
            • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Druk op wit mielies gaan toeneem
            • Lekker slaap!
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction