Ondersteun nog niemand nie
Hierdie persoon het geen volgelinge nie.
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 03:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 72% |
| Wind: |
Ek dink demokrasie het geen plek in ons nuwe regering nie. Dis die sluuste misleiding van die duiwel ooit. Ons weet almal daar is net 'n paar individue wat uitsonderlik vaardig, intelligent, of wys is, net soos daar ook slegs 'n paar is wat stadig of gestremd is. Die oorgrote meerderheid van ons is middelmatig vaardig, gemiddeld intelligent, en gewoonlik nie vreeslik wys nie; ja selfs oneindig wyse ek het al groot droog gemaak. Ek praat in die konteks van 'n homogene boerevolk soos die een waarop ons hoop wat uiteindelik deur ons Koning geregeer gaan word. 'n Duisend blokkoppe was nog nooit slimmer as een wyse nie! Demokrasie in ons huidige smeltpot-multi-kulturele Suid-Afrika, neem die wysheid van die ware leiers weg en gee dit in die hande van die geldgierige dwase geld-magte. Hulle besit die regering en manipuleer die media sodat die massas vir hulle voorbokke stem. Hulle koppe is vol van satan se skelm streke en bedink allerhande skemas om probleme te skep wat nog meer korrupte staats-kontrak-gebaseerde oplossings bied. Daardeur raak ons armer en hulle ryker. Hulle is onnosel, want hulle vergeet dat daar 'n God in die hemel is wat nie blind of doof is nie. Hy sien waarmee hulle besig is en sal hulle bose werke aan die lig bring. Demokrasie is 'n vorm van epistemologiese oorlogvoering van die ate
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)