Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Boran-groete-van-bethal

Argiewe

2011

  • Julie (1)
  • Junie (2)
  • Mei (4)
  • Januarie (2)

2010

    2009

      Blogger

       
      boran
      Foto album
      Aangesluit: 10 Jun 2009

      Ek ondersteun

      Ondersteun nog niemand nie

      Volgelinge

      • scorpiondip se foto
        scorpiondip
      • wielepieterse se foto
        wielepieterse
      • Sandra Nel se foto
        Sandra Nel

      Vriend

      Nog nie vriende gemaak nie.

      Jongste blogs

      Danie C se foto
      Toulouse en omgewing (4)
      saai se foto
      Invoere - bangkrot Boere
      Steven nel se foto
      Kopklamp
      Steven nel se foto
      My nuwe nguni vers
      Johannes Meintjes se foto
      Perspektief op Landbou: ACDP

      My Weer

      • Voorspelling
      • Vandag
      • My ligging

      Kaapstad

      • Donderdag
      • Gedeeltelik bewolk
      • Hoog:20 C
      • Laag:9 C
      • Vrydag
      • Reën
      • Hoog:17 C
      • Laag:10 C
      • Saterdag
      • Mis
      • Hoog:17 C
      • Laag:7 C
      Sonsopkoms: 7:37
      Sonsondergang: 17:47

      Kaapstad

      Bygewerk:24 May 03:00 IDT
      Temp:
      Druk:
      Doupunt:
      Humiditeit:72%
      Wind:

      Kaapstad

      Peiling

      Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

      Boran groete van Bethal

      Ingestuur deur boran op 30 Oktober, 2009 - 13:05

      Goeie Middag aan almal.

      Wel hier sit ek nou teen die einde van Oktober en ek weet nie waar die jaar heen gehaas het nie.

      Ons was die laaste ruk so 'n bietjie besig en nou het ons darem weer so 'n rus breek as gevolg van die lekker reen wat hier by ons geval het en nog besig is om te val. Het net begin om die lande reg te kry vir die plant van Oulands gras en Tef toe kom die reen. Gelukkig het ons die kunsmis op die ander Oulands gras gekry.

      Die beeste is besig om te gedy en dan is daar ook nog kallers wat aan kom wat goed is vir hierdie tyd van die jaar. Ons ou beesies het maar swaar getrek deur die winter en die koeitjies is 'n bietjie afgesloof na die harde werk om die kalfies groot te maak hier op die Hoeveld.

      Vir volgende jaar sal ons dan beter voorbereid wees vir al die probleme hier op die hoeveld.

      Na al die nuwe ondervinding wat ons gekry het hier is ek seker dat volgende jaar baie lekker gaan wees. Ons sal poog om die beeste te laat kalf hier na die middel van Oktober en dan kan ons die winter geniet.

      Ons het ook nou ons eerste Boran/Angus kruis kalfies gekry en hulle lyk baie goed. Na alles wat ek al gese het oor die Angus wat my net van ergenis voorsien het moet ek nou by se dat hulle baie goeie mammies is wat goed na hulle kalfies kyk. As ek nou so moet kyk na die nuwe klein Borangus kalfies dink ek dat hulle baie goed gaan presteer.

      Die Angus koeie wat Boran embrios gekry het, het hulle goed van hulle taak gekwyt en hulle het vir ons sterk Boran kalwers gegee vir hierdie jaar.

      Wel ek moet seker gou weer gaan kyk of ek iets te ete kry. Ek ryk 'n lekker reuk daarvan die kombuis se kant af.

      Ek groet nou maar weer.

      Boran groete aan almal.

      Buks van Bethal

      www.borans.co.za

       

       

      Geen gradering nie
      • boran se blog
      • 1991 keer gelees
      • Drukker-vriendelike uitgawe
      • Stuur na vriend
      • PDF uitgawe

      Kommentaar

      Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

      Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

      Geborgde skakels


      Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

      Kwaliteit Saad

      Die toekoms is in jou land

      In lyn met die boer

      MSD Animal Health

      Our brand new website

      Daaglikse nuusbrief

      Weeklikse nuusbrief

      Teken In

      • Registreer as gebruiker
      • Wagwoord vergeet?

      E-pos forum

      • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
      • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
      • Boom Lusern en siektes
      • Nekklamp vir beeste
      • verpakking soos bokse en sakke
      meer...

      Gewildste stories

      Vandag

      • Revolusie in landbou is hier - Tina
      • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

      Immergroen stories

      • RSS-voere
      • E-pos foto's aan ons

      Pas gelees

      • Agri-akademie is groot stap vir varsprodukbedryf
      • Onwettige slagplase se dae is getel
      • Wie is ons?
      • Kontak ons
      • Gebruiksvoorwaardes
      • SMS-diens
      • RSS-voere
      • Teken in op LBW
      • LBW-argiewe
      • Vennote

      Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

      Web Development by FormFunction