Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Boran-rekord-nuus-vir-julie-2011-1-miljoen-rand-vir-boran-bul-0

Argiewe

2011

  • Julie (1)
  • Junie (2)
  • Mei (4)
  • Januarie (2)

2010

    2009

      Blogger

       
      boran
      Foto album
      Aangesluit: 10 Jun 2009

      Ek ondersteun

      Ondersteun nog niemand nie

      Volgelinge

      • scorpiondip se foto
        scorpiondip
      • wielepieterse se foto
        wielepieterse
      • Sandra Nel se foto
        Sandra Nel

      Vriend

      Nog nie vriende gemaak nie.

      Jongste blogs

      Danie C se foto
      Toulouse en omgewing (4)
      saai se foto
      Invoere - bangkrot Boere
      Steven nel se foto
      Kopklamp
      Steven nel se foto
      My nuwe nguni vers
      Johannes Meintjes se foto
      Perspektief op Landbou: ACDP

      My Weer

      • Voorspelling
      • Vandag
      • My ligging

      Kaapstad

      • Donderdag
      • Gedeeltelik bewolk
      • Hoog:20 C
      • Laag:9 C
      • Vrydag
      • Reën
      • Hoog:17 C
      • Laag:10 C
      • Saterdag
      • Mis
      • Hoog:17 C
      • Laag:7 C
      Sonsopkoms: 7:37
      Sonsondergang: 17:47

      Kaapstad

      Bygewerk:24 May 03:00 IDT
      Temp:
      Druk:
      Doupunt:
      Humiditeit:72%
      Wind:

      Kaapstad

      Peiling

      Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

      Boran Rekord nuus vir Julie 2011. 1 Miljoen Rand vir Boran Bul

      Ingestuur deur boran op 18 Julie, 2011 - 22:34

      Goeie naand van 'n koue Bethal.

      Wel hier is die Boran alweer met sy rekord nuus voor jou deur.

      Die Boran doen dit alweer by die Nasionale Veiling op Parys.

      R1Miljoen vir die bul van Stephen en Debbie Johnson van Fort Beaufort.

      Die bul was geteel deur wyle Dave Green wat 'n groot bydrae gelewer het om die Boran in Suid Afrika te vestig.

      Die gemiddelde pryse van al die diere was goed gewees. 

      Bulle het verkoop vir gemiddeld  van R107107.14

      Dragtige Koeie vir R83333.33

      Dragtige verse vir R111333.33

      Koeie met kalf vir RR137500.00

      3 in 1 koeie vir R185000.00

      Die omset vir die veiling was R7,2 miljoen vir ongeveer 85 (Nie heeltemal seker oor die getal diere nie sal regstel sodra ek weet) diere.

      Hier is die bul Z06 51

      Wel baie geluk aan al die mense wat gekoop het en ook baie geluk aan almal wat verkoop het. Al die diere op die veiling was van hoogstaande gehalte.

      Boran Groete van Bethal

      Buks van Bethal

      0767819404

      buks@borans.co.za

      Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (1 vote)
      • boran se blog
      • 1336 keer gelees
      • Drukker-vriendelike uitgawe
      • Stuur na vriend
      • PDF uitgawe

      Kommentaar

      wielepieterse
      20 Jul 2011 21:21

      Jy sal nie verstaan totdat jy nie self sien wat in die Boran sit nie!!!!. Sterkte met die melk:)

      —

      Kobus Pieterse

      wielepieterse@yahoo.com

      Naboomspruit

      • antwoord
      Verwarde Melkboer 
      20 Jul 2011 17:57

      Vra ek my buurman wat met vleisbeeste boer. Is hierdie bul dan vol goud? Nee, antwoord hy, die bul is vol lusern. Geluk aan die Borantelers wat elke keer die 'jackpot' slaan.

      • antwoord

      Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

      Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

      Geborgde skakels


      Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

      Kwaliteit Saad

      Die toekoms is in jou land

      In lyn met die boer

      MSD Animal Health

      Our brand new website

      Daaglikse nuusbrief

      Weeklikse nuusbrief

      Teken In

      • Registreer as gebruiker
      • Wagwoord vergeet?

      E-pos forum

      • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
      • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
      • Boom Lusern en siektes
      • Nekklamp vir beeste
      • verpakking soos bokse en sakke
      meer...

      Gewildste stories

      Vandag

      • Revolusie in landbou is hier - Tina
      • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

      Immergroen stories

      • RSS-voere
      • E-pos foto's aan ons

      Pas gelees

      • Mites oor rooivleis skaad bedryf
      • Deel van Graan SA dalk na Gauteng
      • Wie is ons?
      • Kontak ons
      • Gebruiksvoorwaardes
      • SMS-diens
      • RSS-voere
      • Teken in op LBW
      • LBW-argiewe
      • Vennote

      Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

      Web Development by FormFunction