Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Boran-vleis

Argiewe

2011

  • Julie (1)
  • Junie (2)
  • Mei (4)
  • Januarie (2)

2010

    2009

      Blogger

       
      boran
      Foto album
      Aangesluit: 10 Jun 2009

      Ek ondersteun

      Ondersteun nog niemand nie

      Volgelinge

      • scorpiondip se foto
        scorpiondip
      • wielepieterse se foto
        wielepieterse
      • Sandra Nel se foto
        Sandra Nel

      Vriend

      Nog nie vriende gemaak nie.

      Jongste blogs

      Danie C se foto
      Toulouse en omgewing (4)
      saai se foto
      Invoere - bangkrot Boere
      Steven nel se foto
      Kopklamp
      Steven nel se foto
      My nuwe nguni vers
      Johannes Meintjes se foto
      Perspektief op Landbou: ACDP

      My Weer

      • Voorspelling
      • Vandag
      • My ligging

      Kaapstad

      • Donderdag
      • Gedeeltelik bewolk
      • Hoog:20 C
      • Laag:9 C
      • Vrydag
      • Reën
      • Hoog:17 C
      • Laag:10 C
      • Saterdag
      • Mis
      • Hoog:17 C
      • Laag:7 C
      Sonsopkoms: 7:37
      Sonsondergang: 17:47

      Kaapstad

      Bygewerk:24 May 03:00 IDT
      Temp:
      Druk:
      Doupunt:
      Humiditeit:72%
      Wind:

      Kaapstad

      Peiling

      Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

      Boran Vleis

      Ingestuur deur boran op 6 Junie, 2011 - 21:14

      Goeie Naand aan almal.

      Net gou om te se dat ek het vanaand my eie suiwer Boran vleis geeet en dit was watertand lekker. Ek het RUMP gekies vanaand en vroulief het dit perfek gaar gemaak. Sag en smul lekker.

      Die volgende feite het uitgekom na die slagter klaar was met die opsny.

      Die lewende koei het 465 kg geweeg. Die warm slag gewig was 277.5 kg en na 17 dae op die hak het sy 270,4 kg geweeg wat jou dan 'n CDW van 58,15 % gee. Ons het nie T bones gesny nie so die T been bene se gewig kan by getel word by die bene se gewig.

      Bene weeg 42 kg

      Vet 21 kg

      Snitte plus wors 197 kg.

      Sny verlies van 2,4 kg

      So bene en vet 26 % van die karkas en die res baie bruikbaar.

      Wel na die lekker maal met 'n goeie bottel KWV Merlot kan ek se dat die bees vleis is van die lekkerste wat nog geeet het.

      'n Goeie aand word aan almal toegewens, ek is gelukkig met my vleis. Nou is dit net die wag vir die volgende paar dae tot dat die biltong reg is.

      Boran Groete

      Buks van Bethal

      buks@borans.co.za

      0767819404

      Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (2 votes)
      • boran se blog
      • 1445 keer gelees
      • Drukker-vriendelike uitgawe
      • Stuur na vriend
      • PDF uitgawe

      Kommentaar

      boran
      09 Jun 2011 14:51

      Hello Onbekend. Ek wonder maar net of jy al behoorlike verouderde vleis geeet het. In die hedendaagse vleismark kry jy maar wat jy voor betaal. Ek stel voor jy gaan doen vir ons'n bietjie mark navorsing oor jou Nguni vleis wat vir 17 dae gehang het en kom gee ons vir ons terugvoer. Ek wil ook voorstel dat jy maar by my 'n draai moet kom maak sodat jy kan proe hoe lekker so 'n verouderde biefstuk proe. Ek is amper seker daarvan dat sy net so lekker sou geproe het na 'n paar dae op die hak maar ek wou dit nou maar so doen want ek het gedink dit sou lekker wees en ek was reg. Wat sal ek nou kanse loop vat met so 'n lekker stuk vleis. Hierdie vleisie het net so 'n knipsel sout en 'n bietjie swart peper nodig en niks anders nie. Jy hoef nie die vleis te marineer en in die yskas te los met allerhande souse en ander bybehore om dit na iets te laat smaak nie. "Egte Beesvleis dis mos kos" Hoop om weer van jou te hoor met jou navorsing. Groetnis tot later Buks van Bethal

      • antwoord
      Onbekende besoeker 
      09 Jun 2011 07:55

      17 dae op die hak??? Self 'n Nguni sal dan bottersag wees!!!

      • antwoord
      scorpiondip
      08 Jun 2011 12:03

      Buks, ek het al gister vir jou geskrywe...maar ek sien LBW diskrimineer teenoor my. Ek glo jou nie, ek wil toets! Wassit met jou dat jy net vertel en nie wil kundig wil laat toets nie?

      Glo niks!

      • antwoord

      Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

      Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

      Geborgde skakels


      Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

      Kwaliteit Saad

      Die toekoms is in jou land

      In lyn met die boer

      MSD Animal Health

      Our brand new website

      Daaglikse nuusbrief

      Weeklikse nuusbrief

      Teken In

      • Registreer as gebruiker
      • Wagwoord vergeet?

      E-pos forum

      • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
      • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
      • Boom Lusern en siektes
      • Nekklamp vir beeste
      • verpakking soos bokse en sakke
      meer...

      Gewildste stories

      Vandag

      • Revolusie in landbou is hier - Tina
      • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

      Immergroen stories

      • RSS-voere
      • E-pos foto's aan ons

      Pas gelees

      • Gesondheidsmuffins
      • Ruspunt Hek
      • Wie is ons?
      • Kontak ons
      • Gebruiksvoorwaardes
      • SMS-diens
      • RSS-voere
      • Teken in op LBW
      • LBW-argiewe
      • Vennote

      Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

      Web Development by FormFunction