
|
boran
|
Argentyn
|
Danie C
|
Le-Andrie Bezuidenhout
|
|
Leon Kruger
|
|
MARIETH GROBLER
|
Danie C
|
Janbez
|
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 03:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 72% |
| Wind: |
Dit word groterwordende ontnugtering om te sien hoe wildprodusente met bosluise sukkel en dan dink om bosluise chemies te bestuur op hulle wild, is die oplossing.
Die waarheid is, chemiese dipbestuur is nie en kan nie die antwoord alleen wees nie en moet in uiterste gevalle gebruik word.
En hiermee skiet ek myself in die voet omdat ek baie geld aan die ontwikkeling van die Scorpiondipstel belê het. Ek wil graag my geld terugmaak maar nie ten koste van my beterwete en gewete nie, want daar is beter metodes.
Naas die probleme wat die verskillende dipprodukte se chemiese samestelling aan die dipstel se seels verskaf, bly die etiese vrae rondom chemiese bosluis aanhoudend hinder. Hierdie is van die kwellende vrae;
1. Is chemiese beheer in die beste belang en langtermynoplossing vir die wildeienaar? Nee
2. Is die wetenskap van bosluise so min? Nee
3. Is daar alternatiewe metodes wat meer wetenskaplik en natuurvriendelik is en langtermynoplossings kan gee. Ja, baie meer as chemiese oplossings.
4. Besit ek al die antwoorde? Nee, (maar ‘n gerespekteerde gedeelte darem).
Pierre van Niekerk
0126674755
0822208386
pierrevn@telkomsa.net
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Kan Pieere asb per kerende e-mail meer inligting verskaf oor alternatiewe bosluis bevegtings metodes anders as die chemiese metodes
Sal baie graag meer wil weet hieroor - glo meeste wildeienaars ook.
Groetnis
Jaco
Ek stem 100% saam met Pierre, vandat ons nie meer met beeste boer en chemiese middels gebruik nie is daar nou weer bolsluisvoels op die wild te sien en minder bosluise op die karkasse. Graag wil ek meer hoor van addisionele maniere van bosluis beheer soos Pierre voorstaan.
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)