Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Bosluise-huise

Argiewe

2012

  • Mei (1)
  • April (3)
  • Maart (1)

2011

    2010

      2009

        2008

          Blogger

           
          scorpiondip
          Foto album
          Aangesluit: 10 Jun 2009
          Plaas naam : Iewers
          Dorp : Pretoria
          Provinsie : Gauteng
          Land : Suid Afrika

          Ek ondersteun

          boran se foto
          boran
          Argentyn se foto
          Argentyn
          Danie C se foto
          Danie C
          Le-Andrie Bezuidenhout se foto
          Le-Andrie Bezuidenhout
          Leon Kruger se foto
          Leon Kruger

          Volgelinge

          • AnnieBP se foto
            AnnieBP
          • MARIETH GROBLER se foto
            MARIETH GROBLER
          • Danie C se foto
            Danie C
          • Janbez se foto
            Janbez

          Vriend

          MARIETH GROBLER se foto
          MARIETH GROBLER
          Danie C se foto
          Danie C
          Janbez se foto
          Janbez

          Jongste blogs

          Danie C se foto
          Toulouse en omgewing (4)
          saai se foto
          Invoere - bangkrot Boere
          Steven nel se foto
          Kopklamp
          Steven nel se foto
          My nuwe nguni vers
          Johannes Meintjes se foto
          Perspektief op Landbou: ACDP

          My Weer

          • Voorspelling
          • Vandag
          • My ligging

          Kaapstad

          • Donderdag
          • Gedeeltelik bewolk
          • Hoog:20 C
          • Laag:9 C
          • Vrydag
          • Reën
          • Hoog:17 C
          • Laag:10 C
          • Saterdag
          • Mis
          • Hoog:17 C
          • Laag:7 C
          Sonsopkoms: 7:37
          Sonsondergang: 17:47

          Kaapstad

          Bygewerk:24 May 03:00 IDT
          Temp:
          Druk:
          Doupunt:
          Humiditeit:72%
          Wind:

          Kaapstad

          Peiling

          Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

          Bosluise in huise

          Ingestuur deur scorpiondip op 25 November, 2009 - 21:39

           

          http://www.landbou.com/sites/all/themes/publish_D6_1_5/images/background...); background-repeat: repeat-x; background-attachment: initial; -webkit-background-clip: initial; -webkit-background-origin: initial; background-color: rgb(255, 255, 255); color: rgb(0, 0, 0); font: normal normal normal 12px/normal Tahoma, sans-serif; background-position: 0px 0px; ">

          Ek wil graag twee kort inskrywings plaas;

          1) Ek soek asb raad : 

          Hoe raak mens van bosluise in en om jou huis ontslae. Dis nou ‘n baie groot pes in Kraaifontein.

          Dit pla my, want ek het ‘n seuntjie van 1 jaar oud.

          Baie dankie en groete.

          Henriette Theart

           

          Henriette

          Ek moet eerstens die bosluise identifiseer so as jy kan, gebruik in tweezer en tel die goed op en plaas dit in n houer en stuur dit vir my. Ek sal instruksies stuur as jy wil

          Die identifikasie is belangrik, want dan weet mens uit die literatuur hoe die bosluis se lewenssiklus werk want dit is duidelik n meergasheerbosluis.  

          Ek het dit anderdag by vriende gesien en wou my oë nie glo nie.  Die probleem wat hulle gehad het, is dat hul Novilon in hul huis en badkamers gehad het.  Loop mens op die goed kom die bosluise onder die fyn skeure uitgekruip en jag mens.

          Ek het my beste probeer maar hulle het elke keer teruggekom.

          Ek het die huis uiteindelik met Triatix gespuit, die novilon uitgehaal, hulle het die vloer geteel, hul kombuiskaste se laste geseel met n dik goeie vernis en daarna n baie vriendelike produk met die naam Bio-Kill weer op als gespuit.

          En as jy n houthondehok buite het, steek hom aan die brand want die geelhondehok bosluise sal in die krake te vinde wees en kan in muurkrake so hoog soos 5 meter van die grond gekry word.

          Onthou dat dit n 3 gasheerbosluis is, kan tot 14 dae op gasheer bly voordat dit afval en kan maande sonder bloedmaal bly.

          Ek weet die produk "Frontline" is duur vir honde, maar sou jy dit daar kan verkry, gebruik die honde dan as taxi's om die bosluise te oes en vrek te maak, en as jy katte het, een wat spesiefiek vir katte is.

          Ek het ook onder die spulletjie in hulle huis n blinkbruin-, bontpoot en dan die geelhondehokspesie gekry...alles gekry wat my harsings omkrap want die goed kan ook op muise en grondlopende voels aangedra word en moenie in huise voorkom nie

          O, en as jy n hout hondehok het...verbrand hom heeltemal, gooi hom in die vuur want dis is altyd n nes van moeilkheid...

          Pierre

          0126674755

          0822208386

           

           

          Geen gradering nie
          • scorpiondip se blog
          • 2094 keer gelees
          • Drukker-vriendelike uitgawe
          • Stuur na vriend
          • PDF uitgawe

          Kommentaar

          Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

          Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

          Geborgde skakels


          Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

          Kwaliteit Saad

          Die toekoms is in jou land

          In lyn met die boer

          MSD Animal Health

          Our brand new website

          Daaglikse nuusbrief

          Weeklikse nuusbrief

          Teken In

          • Registreer as gebruiker
          • Wagwoord vergeet?

          E-pos forum

          • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
          • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
          • Boom Lusern en siektes
          • Nekklamp vir beeste
          • verpakking soos bokse en sakke
          meer...

          Gewildste stories

          Vandag

          • Revolusie in landbou is hier - Tina
          • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

          Immergroen stories

          • RSS-voere
          • E-pos foto's aan ons

          Pas gelees

          • Daar's lewe na Eskom
          • Jakkalse ‘jag nou in troppe’
          • Wie is ons?
          • Kontak ons
          • Gebruiksvoorwaardes
          • SMS-diens
          • RSS-voere
          • Teken in op LBW
          • LBW-argiewe
          • Vennote

          Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

          Web Development by FormFunction