Ek het hierdie foto's van Claw in Johannesburg gekry en een wat ek kon in die hande kry van die bloeddorstige honde handel in China. Die fotos spreek van self
(1).jpg)
.jpg)
Bosluise op 'n verwaarloosde dier in Johannesburgse se strate
My mening is nie belangrik nie, behalwe dat ek my weersin hier te kenne gee oor die behandeling van diere. Dit pas nie by mense met 'n siel nie, nog minder by mense wat hiervan weet en 'n blinde oog draai.
Onderstaand foto is van die honde "trade" in China.
.jpg)
Sover ek kan, het bewustelik geen Chinese produk in my huis nie en ek is seker ek kan, wat dit ook al is wat ek sou nodig kry, 'n alternatief daarvoor kry en of daarsonder klaarkom.
Die hond word nou aan sy pote opgetel en wreed doodgeslaan.Ek sal die fotos per geleentheid plaas, die is vir eers genoeg.
.jpg)
Foto outeur onbekend
Claw in Johannesburg het 'n stryd om aan Lewe en die feit dat daar ander lewe is wat ook saam met mense is wat die reg het om te bestaan, waardigheid aan die mens se bestaan te gee
Pierre van Niekerk
0126674755
0822208386
Kommentaar
Onbekend
Ek het ander skrywes ook hier oor bosluise op honde waar ek verduidelik oor die groepe bosluise wat op honde voorkom.
Baie dankie vir die navraag.
In die lewenssiklus en gashere van die spesies bosluise wat op honde voorkom, beskrywe dit in kort hoe en waar die bosluise vandaan kom. Ek is jammer vir die kort antwoord vannaand. Ek sal binnekort weer n skrywe hieroor plaas.
Produkte wat u kan gebruik is Advantix o.a.
Baie groete
wat kan ek gebruik vir bosluise ,en waar kom hulle vandaan woon in u dorp
Daar gaan baie wrede goed in China aan en moet asb nie ons land afskryf nie, om n verskil te maak begin n mens by jou huis, ondersteun die mense ( SPCA of Ander) hulle wat bereid is om die werk te doen wat meeste van ons nie andersins sou wou doen nie.
Ek wens daar was meer mense soos Pierre van Niekerk..Sy omgee vir diere en sy medemens maak 'n persoon so klein en skuldig voel..Dit is hartseer om na die foto's te kyk, maar ons moet sodat ons kan sien hoe wreed mense kan wees..
en as ons so 'n dier sien ons dadelik sal optree en die mense laat boet vir hul wrede dade...
Ek stem heelhartig saam met die skrywer! Daar is geen rede hoe die wrede mishandling en handel in honde goedgekeur kan word nie. Verseker probeer ek ook am alle handels produkte van China teen te staan sover ek kan, en sal verseker nooit enige self daarvan aanskaf nie. totdat hulle hierdie praktyk gestaak het, en ook bewys het dat dit wel gestaak is.
My diere en alle diere het meer respek en menswaardigheid en liefde nodig.
Goed so Pierre, moenie ophou met jou reuse taak nie!
Pierre, die arme diere wat met so koekerasie parasiete moet saamleef. As ek dink hoe ongemaklik net een bosluisbyt vir my is (dit gebeur hier op die plaas nogal dikwels), verduur die honde seker geweldige ongerief en pyn. Soos jy se, dis onwaardig van ons om dit toe te laat. Ons moet ons nou regtig regruk en beter doen vir ons "companion animals".
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)