Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Bosluise-op-honde-bosluistifus-op-mense

Argiewe

2012

  • Mei (1)
  • April (3)
  • Maart (1)

2011

    2010

      2009

        2008

          Blogger

           
          scorpiondip
          Foto album
          Aangesluit: 10 Jun 2009
          Plaas naam : Iewers
          Dorp : Pretoria
          Provinsie : Gauteng
          Land : Suid Afrika

          Ek ondersteun

          boran se foto
          boran
          Argentyn se foto
          Argentyn
          Danie C se foto
          Danie C
          Le-Andrie Bezuidenhout se foto
          Le-Andrie Bezuidenhout
          Leon Kruger se foto
          Leon Kruger

          Volgelinge

          • AnnieBP se foto
            AnnieBP
          • MARIETH GROBLER se foto
            MARIETH GROBLER
          • Danie C se foto
            Danie C
          • Janbez se foto
            Janbez

          Vriend

          MARIETH GROBLER se foto
          MARIETH GROBLER
          Danie C se foto
          Danie C
          Janbez se foto
          Janbez

          Jongste blogs

          Danie C se foto
          Toulouse en omgewing (4)
          saai se foto
          Invoere - bangkrot Boere
          Steven nel se foto
          Kopklamp
          Steven nel se foto
          My nuwe nguni vers
          Johannes Meintjes se foto
          Perspektief op Landbou: ACDP

          My Weer

          • Voorspelling
          • Vandag
          • My ligging

          Kaapstad

          • Donderdag
          • Gedeeltelik bewolk
          • Hoog:20 C
          • Laag:9 C
          • Vrydag
          • Reën
          • Hoog:17 C
          • Laag:10 C
          • Saterdag
          • Mis
          • Hoog:17 C
          • Laag:7 C
          Sonsopkoms: 7:37
          Sonsondergang: 17:47

          Kaapstad

          Bygewerk:24 May 03:00 IDT
          Temp:
          Druk:
          Doupunt:
          Humiditeit:72%
          Wind:

          Kaapstad

          Peiling

          Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

          Bosluise op honde - Bosluistifus op mense

          Ingestuur deur scorpiondip op 10 November, 2009 - 13:02

           Ek het reeds oor die aspek geskrywe.  

          Omdat ek deur die land gaan sien ek hierdie ontstellende gesigte.  Dit word op beeste bokke en skape gesien en as ek honde in hierdie toestand kry, ontstel dit my geweldig, omdat hierdie diere die vermoë het om te smeek vir genade.

           

          Ek weet een ding, die boodskap van die wetenskap en die waarheid van bosluise moet onverpoosd en onverwyld uitgedra word.  Dit hoef niemand te pas nie.  Ek verklaar weereens oorlog teen vals inligting en onkundige maniere van bosluisbeheer. 

          Hou mense verantwoordelik...

          Wie ook onkundige beheer aanmoedig of toepas, moet aanspreeklik gehou word vir sy doen en late.  Wie ook inligting en verkope aanmoedig wat nie wetenskaplike gronde het nie, se werksaamhede en gevolge moet openbaar gemaak word om die skadelikheid aan mede boere en die omgewing te beklemtoon.

          Hierdie tipe van goed kan nie in n ordentlike omgewing geduld word nie.  Verkeerde en onkundige bosluisbeheer is dieremishandeling in die ergste graad.

          Siektes verwant

          Hierdie bosluise wat op honde teer, en daar is hoofsaaklik 3 spesies, (geelhondehondebosluis en hondehokbosluis ) saam met die bontbosluis, grootbontpootbosluis, bruinoorbosluis, rooippootbosluis en die blinkbruinbosluis veroorsaak almal BOSLUISBYTKOORS OF BOSLUISTIFUS by die mens.

          Die klein gladde blinkbruinbosluis en gladde bontpootbosluis kan bosluisverlamming by die mens veroorsaak.  Daar is al opgetekende gevalle van totale verlamming van bosluisbyte.

          Die bontbosluis en bruinoorbosluis en die rooipootbosluis onder andere is drie gasheerbosluise wat ook op muise en rotte voed en dan die lewensgevaarlike virusse aan die mens oordra.

          Rotte en muise is vir goeie redes ook laboratoruimtoets of proefdiere omdat hulle die ideale draers is van verskeie bakterie en virusse wat skadelik is vir die mens.  

          Bosluise word besmet met 3 van die 4 gevaarlikste virusse bekend aan die mens nl. Kongokoors, die Arenavirus en vermoedelik Lassakoors.  Hierdie siektes, soos onlangs, word deur rotte en muise rondgedra en versprei. 

          Al hierdie bosluise soos bo genoem kom in ons land voor.  

          1. Die bestuur van bosluise op 'n wetenskaplike manier op plaasdiere maak net sin.  
          2. Die bestuur van dienste soos Munisipale afvalhope wat muis en rotbevolkings beheer maak net sin
          3. Die bestuur van bosluise op n wetenskaplike manier by troeteldiere maak net sin
          4. Wat nie sin maak nie, is die mens en die besluite wat hy neem en die inligting wat hy gebruik om besluiste te neem.

          Tans vind ons in Suid Afrika muis- en rotspesies wat glad nie inheems is nie en uit vreemde dele van Afrika orals te vind is.  Weet nie of sommige produsente en of die die Staat besef waarmee is hulle besig nie.

          Hierdie organisasie doen onskatbare werk in die Townships.  Hulle doen opvoedingswerk daar want as dinge verkeerd loop, gaan dit oorspoel na die dorps en stedelike gebiede asook plase.  

          www.claw-sa.org

          Pierre van Niekerk

          0126674755

          0822208386

          pierrevn@telkomsa.net 

          Jou gradering: Geen Gemiddeld: 2.8 (5 votes)
          • scorpiondip se blog
          • 3411 keer gelees
          • Drukker-vriendelike uitgawe
          • Stuur na vriend
          • PDF uitgawe

          Kommentaar

          Onbekende besoeker 
          16 Mei 2012 08:23

          Hallo julle, ons gebruik tictac wat mens vir beeste en bokke ook gebruik. Dit is 'n dip wat jy in water aanmaak. Die bosluise vrek nie dadelik nie maar hulle kake vrot dan kan hulle aan niks byt nie, en vrek dus. spuit ook rondom die huis en oor die grasperke. Ongelukkig werk frontline nie hier in die bosveld nie.

          • antwoord
          scorpiondip
          27 Sep 2010 08:53

          Beste Piet, dit erken ek ruiterlik dat ek nie heeltemal perfek is nie. Doen dit dan vriendelik sodat die essensie van boodskap beter oorgedra word. Dan is dit reg vir my.
          Sien uit na die verbeterings
          Baie groete
          Pierre

          • antwoord
          Piet Vermeulen 
          27 Sep 2010 08:32

          Pierre se taalgebruik skree vir goeie versorging.

          • antwoord
          Renette Lategan 
          27 Feb 2010 12:25

          Dit voel vir my asof my honde 'n weerstand opgebou het teen frontline. Soek nou al boererate wat ek kan gebruik.

          • antwoord
          scorpiondip
          08 Des 2009 15:23

          Soe julle, ek het nie hierdie skrywes gesien nie, ek vra verskoning. Ek sal iets weers skrywe en plaas, groot verskoning

          • antwoord
          DRIES DU TOIT 
          19 Nov 2009 12:05

          Ek behandel my honde teen bosluise (frontline)Maar tog verloor ek nog honde met bosluiskoors. Is nou moedeloos. Hoe kan ek my grasperk behandel en met wat

          • antwoord
          Onbekende besoeker 
          18 Nov 2009 14:10

          Ok, nou wat sê jy nou eintlik? dis die gevare - hoe word dit 'behandel' en watse meds is die beste vir bosluise op honde?

          • antwoord

          Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

          Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

          Geborgde skakels


          Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

          Kwaliteit Saad

          Die toekoms is in jou land

          In lyn met die boer

          MSD Animal Health

          Our brand new website

          Daaglikse nuusbrief

          Weeklikse nuusbrief

          Teken In

          • Registreer as gebruiker
          • Wagwoord vergeet?

          E-pos forum

          • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
          • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
          • Boom Lusern en siektes
          • Nekklamp vir beeste
          • verpakking soos bokse en sakke
          meer...

          Gewildste stories

          Vandag

          • Revolusie in landbou is hier - Tina
          • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

          Immergroen stories

          • RSS-voere
          • E-pos foto's aan ons

          Pas gelees

          • Navorsing oor GM druiwe nodig
          • Nuwe kunsmis knyp koste-knyptang
          • Wie is ons?
          • Kontak ons
          • Gebruiksvoorwaardes
          • SMS-diens
          • RSS-voere
          • Teken in op LBW
          • LBW-argiewe
          • Vennote

          Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

          Web Development by FormFunction