Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Brief-aan-produsente-onder-die-bloubosluisbeheerprogram

Argiewe

2012

  • Mei (1)
  • April (3)
  • Maart (1)

2011

    2010

      2009

        2008

          Blogger

           
          scorpiondip
          Foto album
          Aangesluit: 10 Jun 2009
          Plaas naam : Iewers
          Dorp : Pretoria
          Provinsie : Gauteng
          Land : Suid Afrika

          Ek ondersteun

          boran se foto
          boran
          Argentyn se foto
          Argentyn
          Danie C se foto
          Danie C
          Le-Andrie Bezuidenhout se foto
          Le-Andrie Bezuidenhout
          Leon Kruger se foto
          Leon Kruger

          Volgelinge

          • AnnieBP se foto
            AnnieBP
          • MARIETH GROBLER se foto
            MARIETH GROBLER
          • Danie C se foto
            Danie C
          • Janbez se foto
            Janbez

          Vriend

          MARIETH GROBLER se foto
          MARIETH GROBLER
          Danie C se foto
          Danie C
          Janbez se foto
          Janbez

          Jongste blogs

          Danie C se foto
          Toulouse en omgewing (4)
          saai se foto
          Invoere - bangkrot Boere
          Steven nel se foto
          Kopklamp
          Steven nel se foto
          My nuwe nguni vers
          Johannes Meintjes se foto
          Perspektief op Landbou: ACDP

          My Weer

          • Voorspelling
          • Vandag
          • My ligging

          Kaapstad

          • Donderdag
          • Gedeeltelik bewolk
          • Hoog:20 C
          • Laag:9 C
          • Vrydag
          • Reën
          • Hoog:17 C
          • Laag:10 C
          • Saterdag
          • Mis
          • Hoog:17 C
          • Laag:7 C
          Sonsopkoms: 7:37
          Sonsondergang: 17:47

          Kaapstad

          Bygewerk:24 May 03:00 IDT
          Temp:
          Druk:
          Doupunt:
          Humiditeit:72%
          Wind:

          Kaapstad

          Peiling

          Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

          Brief aan produsente onder die Bloubosluisbeheerprogram

          Ingestuur deur scorpiondip op 4 Desember, 2009 - 08:17

          Sommige kliente het Telkomlyn probleme, daarom die skrywe hier sodat die moontlik iewers afgetrek kan word.

          Midsomerprojeksies

          Ek het almal se teoretiese weerstandigheidsprofiele en wiskundige analises weer gedoen op die Lab se resultate, by die van julle wat ek die resultate ontvang het. 

          Ek is tevrede dat ek “spot on” is.  Ek het nodig om die datums van wat gedoen is te verreken met tydprojeksies.  Ek het net by een plaas, Jim Musto s’n in Alexandria is ‘n interessante uitdaging deurdat 1 van 4 groepe beeste, skielik n geweldige bosluisbesmetting het. 

          Dit korreleer nie met die sukses wat ons het die ander groepe het nie.  Jim het gisteroggend bosluise geoes en na die Laboratorium gestuur in Bloem, sodat ons ‘n bosluis ID kan maak om te sien of dit bloubosluise is of multigashere. 

          Iets hier maak nie sin nie omdat die ander groepe presies dieselfde behandel is en die diere is skoon.

          Ek werk nou aan julle midsomer projeksies en wat plaasgevind het.  In die plaasprofiele soos wat ek dit het, moet ons op verskillende plase weens die unieke omstandighede, die veranderlike besmetting se oorsake definieer.

          Op party plase moet ons skielik meer as ooit fokus op multigashere, bontbosluise, rooipote en bruinoorbosluise. 

          Ander plase het erge hartwaterprobleme met diere wat nie onder die program val nie.  As diere links en regs vrek, skep dit vir my 'n erge uitdaging en probleem, omdat ek die weerstandige bosluise se bestuur moet skei van die multigashere, om nie die bestaande weerstandigheid verder bevorder nie.

          Ons moet nie die bloubosluise onnodig blootstel aan die chemiese aktiewe waaraan hul weerstand toets nie.  Dan help als net mooi niks en sou ons, plaas dit ons maklik 1 jaar terug met als!

          OP Humansdorp het ons bv. ‘n 40 dae nawerking gehad en kort daarna ‘n 32 dae nawerking van Deadline op multigashere, wat goed is. 

          Die produk word op sommige plekke nie eens meer in die Koöperasie aangehou nie, omdat die persepsie bestaan dat dit nie meer werk nie.  Dis onwaar.  So ook met die ander produkte wat ons gebruik, wat weereens hulle gehalte nawerkinge bewys het.

          Ons moet vriendelik die tydperke en die datums dophou, omdat dat dit nie met die spil van ons STRATEGIESE GEÏNTEGREERDE BEHEER PLAN, wat om bloubosluise se weerstandigheid draai, inmeng nie.

          Onthou weereens, dat ek die aktiewe moet skei en met een produk eers voldoende beheer op bloubosluise moet kry, voordat ek n ander produk kan toedien, wat multigashere strategies uitskakel.

          Kan julle net bevestig waar julle produk aankoop, want ek wil vars produk he en nie goed wat jare staan in n Koöperasie en ander plek en dan sit ons met verrassings as die aktiewe gesak het en of die diere brand of nie genoegsaam werk nie.   

          Ek verkies dat julle produk aankoop deur my soos in n vorige epos, wat vars is, "batch" datums op is en waar waarborge op is.  Nou is daar geen waarborg nie want sommige produkte word orals "gesource" waar dit nie verkoop nie.

          Jim Musto op Alexandria se situasie maak nie sin nie, anders dan dat dit multigashere is wat weerstandig is teen een van die beter produkte op die mark, (wat groot uitdagings gaan gee).  Of dit is ou produk, ek weet nie.  Die Lab se toetse sal vir ons sê en wat dan gedoen moet word as dit waar is, is 'n uitdaging.

          Ek het geen idee wat julle multigashere gaan maak met die reën, seevog en droogte nie.  Dis die vreemste hartwatermoelikheid wat uit die veld uitkom.  

          Sommige boere soos Denys Wells op Alexandria sê hy het die jaar die "vinnige" hartwater, die dier toon geen simptome en die volgende dag is is die duiwel los.  

          So het Corn van der Watt op Humansdorp ook anderdag verklaar.   

          Ek dink ons gaan n groot uitdaging hê met hulle en ons moet verhoed dat die bosluise op julle gronde onverpoosd, veral in die kusgebiede aanteel.

          Die bosluise se intervalle moet bestudeer word en veral n geskiedenis oor die tydperke wanneer hierdie hartwater plaasgevind het, moet ondersoek word, omdat ons weet dat die dier vrek tussen 18 en 21 dae nadat dit met die hartwaterorganisme besmet is.  

          Wat beteken, ons moes sowat 30 voor dit al reg gewees het om die spul te roer of te verhoed...

          Ek wil ook nie hê julle moet oor Kersfees oor bosluise "worry" nie, julle hoef nie maar ek moet julle profiele opdateer en ons moet vooruit beplan en verrassings probeer uitskakel en reg wees om dit tydig te hanteer.  

          By meeste van julle moet ons eers weer Februarie bloubosluise dip, want ons het by al die plase goeie beheer.

          Verskaf as julle koste van aankope aan my, en die datums van wat jy waar gedoen het op epos, sodat ek my databewysrekords van julle kan staaf. 

          Die kampe en die getalle diere daarin ook asseblief. 

          Ek het  by sommige reënvalsyfers nog nodig vir sowat 3 jaar, julle  GPS koördinate en as julle die gemiddelde temperatuur het van die maande, stuur dit vir my, dan tel ek dit op die GPS koördinate op by die Weerburo.

          Ek oorweeg om in die volgende twee weke van julle te besoek, sou ek onseker wees in die modelontleding, maar die wiskunde sover werk 100% in die analise.  

          Onthou net dat die Biologie nooit vas is nie en met die klimaatsveranderinge en onaardige droogtes en reen op plekke, kan snaakse dinge gebeur oor Kersfees en Nuwejaar.

          Baie groete

          Pierre van Niekerk

           

          0126674755

          0822208386

          Geen gradering nie
          • scorpiondip se blog
          • 1709 keer gelees
          • Drukker-vriendelike uitgawe
          • Stuur na vriend
          • PDF uitgawe

          Kommentaar

          Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

          Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

          Geborgde skakels


          Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

          Kwaliteit Saad

          Die toekoms is in jou land

          In lyn met die boer

          MSD Animal Health

          Our brand new website

          Daaglikse nuusbrief

          Weeklikse nuusbrief

          Teken In

          • Registreer as gebruiker
          • Wagwoord vergeet?

          E-pos forum

          • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
          • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
          • Boom Lusern en siektes
          • Nekklamp vir beeste
          • verpakking soos bokse en sakke
          meer...

          Gewildste stories

          Vandag

          • Revolusie in landbou is hier - Tina
          • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

          Immergroen stories

          • RSS-voere
          • E-pos foto's aan ons

          Pas gelees

          • Tamatie-plaas bemagtig
          • Tina se kar ‘te duur’
          • Wie is ons?
          • Kontak ons
          • Gebruiksvoorwaardes
          • SMS-diens
          • RSS-voere
          • Teken in op LBW
          • LBW-argiewe
          • Vennote

          Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

          Web Development by FormFunction