Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Buurmanskap

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:9 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Mis
            • Hoog:17 C
            • Laag:7 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 03:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:72%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Buurmanskap

            Ingestuur deur Danie C op 24 April, 2010 - 20:16

            Ons het gekies om hier in die vreemde so te kom lewe. Soos boere oor die wêreld, met so min as moontlik arbeiders. Arbeid is beskikbaar, maar die grond is te klein om ´n voltydse arbeider te regverdig. Sommige dae en tye is dit nodig om ´n arbeider of ´n paar te kry om te help met sekere take.. Probeer om die dinge so in te rig om met die minimum arbeid, die beesboerdery te bedryf.

            Om goeie buurmanskap onder sulke omstandighede te bewaar en te voed, is noodsaaklik. Situasies duik op wanneer mens op jou buurman se hulp moet staatmaak. Nié ingewikkelde gevalle nie, alledaagse katastrofes wat mens nie man alleen kan oplos nie. Sommige situasies, ondenkbaar vir mense met ´n groot aantal arbeiders. Trekker, wat deur my onoplettenheid, in die gat sit, bel buurman, hy stuur gou trekker. Spaar my ´n paar uur se grawe, met die ou graaf. Die ou lelike bont koei, wat met haar horing die spuit se glasie versplinter. Buurman, kan ek gou joune leen om klaar te spuit. Klein dingetjies, maar nodig dat jy die vrymoedigheid het om hom te nader.

            In sonskyn en voorspoed moet ons die onderlinge vertroue lewendig hou. Dit is  ´n goeie tyd om jou oor jou buurman te bekommer en minder oor die toestand van die wêreld en die idiotiese uitsprake van een of ander onnosel politikus. Die regte tyd om aan te bied om iets vir jou buurman te doen. Dié tyd om mekaar se goeie punte en talente te ontdek en te weet wat om van mekaar te verwag.   Dink dat daar min dinge so sleg kan wees as om gedwing te word om ´n buurman, met wie jy in onmin lewe, te vra vir ´n guns. Begrawe ou verroeste strydbyle, dit kan die verskil tussen lewe en dood beteken.  ´n Goeie buurman sal gou sien as daar iets ongewoon is.

            Die dag kan gou daar wees,  wanneer jy op buurman moet staatmaak in noodsituasies en dan is die vrymoedigheid daar om hom te vra, eintlik sal die wedersydse hulp outomaties  wees.´n Belegging in jou buurman sal goeie dividende lewer, hy is die naaste aan jou, dan help familie en vriende ver, niks. ´n Bonus  as die buurman ´n vriend ook is.  Ons was nog altyd gelukkig om bure vir vriende te hê.

            Hasta la proxima

             

            Jou gradering: Geen Gemiddeld: 3 (1 vote)
            • Danie C se blog
            • 1893 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Joyce Fouche 
            30 Apr 2010 21:59

            Ek kan nie glo dat mense nie 'n goeie verhouding met hulle bure het nie. Dit is baie belangrik. Vernaamlik in my geval waar ek 'n weduwee is en die bure my baie help, ek help weer op ander terreine soos administrasie ens. Dankie aan al die hulpvaardige en behulpsame bure.

            • antwoord
            Piet Potgieter 
            30 Apr 2010 10:14

            Ek hoop baie boere lees bostaande, want dis so belangrik.

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            • verpakking soos bokse en sakke
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Revolusie in landbou is hier - Tina
            • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Mynbou vs. voedsel in Grondwethof
            • Colors Fruit: Stigterslede terug
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction