Ondersteun nog niemand nie
Hierdie persoon het geen volgelinge nie.
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 03:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 72% |
| Wind: |
Hallo Vriende, Ek dink dit sal nogal vrek interessant wees om van julle ouens te hoor of julle ook Bybel sagteware gebruik. Dit het my ontsettend baie gehelp om die Bybel beter te leer ken. Ek dink dis baie handig om elektronies deur jou Bybel te kan soek. Ek gebruik Rick Meyers se e-Sword sagteware ( www.e-sword.net) met die Afrikaanse Ou Vertaling. Dit kom saam met die King James Version, maar daar is tientalle ander Bybel vertalings wat jy ook gratis kan aflaai. Wat ek veral nuttig vind is om Dr. Strong se ingeboude Hebreeuse en Griekse Woordeboeke te gebruik en veral om direk op die nommers te soek. Dit maak dit moontlik vir 'n leek soos ek om die oorspronklike woorde in die oorspronklike taal na te slaan en beter te verstaan. Kom sit bietjie vir ons 'n kommentaartjie by hieronder! Groetnis, CJ
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Al die sagteware van die bybel is in engels alhoewel dit se dit is afrikaans, watter webblad is die regte een vir die afrikaanse sagteware?
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)