
Ondersteun nog niemand nie
|
wj steenkamp
|
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 03:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 72% |
| Wind: |
Goeie More,
Soos gesien bo - my naam is Cherishe en my vriend is Johann .Ons is baie baie baie erinstig daaroor om ons eie boerdery te begin ,soos n paar ander "bloggers" hier ,sit ons ook in bootjie waar ons geen ondervinding het,geen grond,niks het nie.Maar wil vreeslik graag begin boer en is gemotiveerd en erinstig hieroor.Ons is nog baie jonk en ons is op die staduim in Guateng gele maar sal na enige plek verskuif,indien die geleentheid tot voordeel sal wees.Ons voel ons moet ons drome jaag en uitgaan om te doen wat ons graag wil doen voor die tyd ons nie meer toelaat nie.Kan enige iemand GROOT asb.vir ons help met leinding en waar ons kan begin en hoe ons kan begin as deeltyds , dalk iets soos n vorige mede-blogger voorgestel het , as ons dalk ons vee op iemand se plaas kan laat boer en ons n winsgewende kontrak vir albei party kan opstel ,om n voet in die deur te kry , ENIGE iets wat ons deeltyds mee kan begin!
Enige hulp wat verleun kan word , sal bitter baie waardeur word , ons weet nie waar en hoe te begin nie?
ASB.help ons??
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Nee ek gin dame nie ek is n seun
Ja ek is 13 ek word 14 ek bly in atlsnta op die zambezi pad my pa het sy eie ondergrond se sekuriteit maatskappy by lonmin myn en ek het n 12 h land ek plant spenasie en mielies. En ek het dorper skaape en dwerg bokies en het 2 ford major trekers
Hahaha.... is WJ n dame? of is ek nou nie by nie? verstaan ek nou nie wat op my eie blog aangaan nie?
Ken jy dan vir piet elof
WJ...jong jy moet reg praat meisie....ek boer ook in die Mooinooi omgewing en my 6 pack is al a hele paar kaste groot...so hoe kan jy se jou oom is die "grootste" boer...hahahaha
My oom is die grootste boer in mooinooi ek sal hom vra en lou laat weet
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)