Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Cupin

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:9 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Mis
            • Hoog:17 C
            • Laag:7 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 03:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:72%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Cupin

            Ingestuur deur Danie C op 3 Mei, 2010 - 10:46

            Daardie storie van hoe die kameel sy skof gekry het, is bietjie te lank om hier te vertel. Hoe die Zeboefamilie van beeste, aan hulle skowwe gekom het, weet ek ongelukkig nie. Dat sommige van hulle, indrukwekkende skowwe het, is seker. Van die ou bulle se skowwe, hang sommer so eenkant toe. Een van die verklarende woordeboeke beskryf dit as ´n ronde massa of bult, soos die vlesige struktuur op die rug van ´n kameel of sommige beeste.

            Vandag, vir daardie tradisionele Sondagmaal, het ons ´n skof in die oond gehad en gewonder hoeveel mense het al skof geeet? Gaarmaak metode dieselfde as vir ´n skaapboud of beesbraad, die goeie Afrikaans is seker “roast”. Sout en peper en ander kruie na smaak en uie vir die lekker sous. Sous vir die rys en gebakte aartappels. ja, ek weet te veel stysel! Of later daardie sous vir sous op brood.

            ´n Baie onderskatte, smaaklike stuk vleis. Geen bene nie en net daardie effense weefsel wat maak dat dit nie droog is nie. Die weefsel maak dat dit dalk ietwat langer as ´n boud gekook moet word om dit goed sag te kry.

            Die volop van die Zeboetipes, Nelore, Brahman en Tabapua, maak dat skowwe gereeld beskikbaar is. Gaaf om ook te braai, heel, en dan word hy so afgeskil, soos die gebruik hier. Warm van die vuur, in die bord. Geen vleis eers in ´n skottel nie. Meer werk vir die “asadero” (braaier), maar die moeite werd vir die eter. Goed gaar aan die buitekant en meer sappig en rouer na binne, soos beesvleis geeet behoort te word. Koud, dun snye gesny, met daardie mosterdsousie, amper nog beter.

            Eet, en veral die gebruik van vleis, bly ´n wenner. Lekker! O, ja cupin, is die Spaans vir skof.

            Hasta la proxima

             

            Geen gradering nie
            • Danie C se blog
            • 1948 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            BoerPy 
            08 Mei 2010 05:37

            Cupin! soos Oom sekerlik weet was my Pa se broer weer hier 4 weke terug was. Een vereiste wat hy my gestel het was dat hy weer na O'Guacho toe wou gaan. ( Restaurant waar jy per kop betaal en die vleis word vir jou aangedra)
            Wat het hy die hele aand bestel... CHUPIN!
            Ek nooi Oom hartlik uit om vrou en my uit te nooi daarheen volgende keer as Oom weer in die stad is. :D

            • antwoord
            Toffie 
            04 Mei 2010 18:15

            Lekker!!

            • antwoord
            charles norval
            03 Mei 2010 13:40

            waarom het n bees n skof en n mens n boggel? n bleskop het eendag vir n boggelrug gevra: wat dra hy in sy rugsak?
            die boggelrug antwoord toe: jou kam!

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            • verpakking soos bokse en sakke
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Revolusie in landbou is hier - Tina
            • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Tina: Staat wil boere beskerm
            • Staat het plan vir oorskot mielies
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction