
Ondersteun nog niemand nie
Hierdie persoon het geen volgelinge nie.
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 03:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 72% |
| Wind: |
Dit is nou al 'n paar maande sedert die nuwe Minister en Adjunk Minister hul poste ingeneem het. Is daar werklik al enige iets prakties vermag behalwe om te praat?
Ek het e-mails gestuur om hulp aan ta bied met landelike opheffing en as mentor vir opkomende boere. Ek het na meer as 'n maand nog geen terugvoer ontvang nie.
Ek het ook e-mails gestuur aan die Oos Kaap se Dept Landbou en nog geen terugvoer ontvang nie.
Is hier 'n slang in die gras? Word hierdie pogings net as propaganda gebruik of gaan landelike gebiede werklik ontwikkel en opgehef word? Word die Miljoene Rande wat glo beskikbaar is slegst vir "kontakte" uitgedeel?
Ek hoop die gemiddelde man soos ek sal ook toegelaat word om te help.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)