Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Die-konstitusionele-gruwel

Argiewe

2009

  • Julie (36)
  • April (1)

2008

    Blogger

     
    consultjohan
    Foto album
    Aangesluit: 10 Jun 2009

    Ek ondersteun

    Ondersteun nog niemand nie

    Volgelinge

    Hierdie persoon het geen volgelinge nie.

    Vriend

    Nog nie vriende gemaak nie.

    Jongste blogs

    Danie C se foto
    Toulouse en omgewing (4)
    saai se foto
    Invoere - bangkrot Boere
    Steven nel se foto
    Kopklamp
    Steven nel se foto
    My nuwe nguni vers
    Johannes Meintjes se foto
    Perspektief op Landbou: ACDP

    My Weer

    • Voorspelling
    • Vandag
    • My ligging

    Kaapstad

    • Donderdag
    • Gedeeltelik bewolk
    • Hoog:20 C
    • Laag:9 C
    • Vrydag
    • Reën
    • Hoog:17 C
    • Laag:10 C
    • Saterdag
    • Mis
    • Hoog:17 C
    • Laag:7 C
    Sonsopkoms: 7:37
    Sonsondergang: 17:47

    Kaapstad

    Bygewerk:24 May 03:00 IDT
    Temp:
    Druk:
    Doupunt:
    Humiditeit:72%
    Wind:

    Kaapstad

    Peiling

    Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

    Die Konstitusionele Gruwel

    Ingestuur deur consultjohan op 9 Januarie, 2008 - 00:00

    As gevolg van die mens se geldgierigheid veroorsaak sosialisme dat top regeringsamptenare hulleself verryk. In die geval van die demokrasie maak dit dat die top aandeelhouers van multinasionale maatskappye skatryk word en die omgekoopte regerings amptenare meer as welaf. In beide gevalle word die rykes ryker en die armes armer. Die oplossing is 'n koninkryk waar die Koning regeer met die wette van die Koning soos in die Koning se Groot Boek wat huidiglik geminag word deur mense wat liewer is vir geld as vir die waarheid. Die Konstitusie en die "Bill of Rights" van Suid-Afrika is 'n gruwel wat vieslike dade tussen mans wettig maak, wat fetus moord toelaat. Het u al foto's van bebloede afkop baba-lykies gesien wat wreed geaborteer is? Die Konstitusie laat moordenaars vry rondloop, sorg dat slagoffers van roof en verkragting nie vergoed word nie. Dit is nie die papier werd is waarop dit gedruk is nie, maar ons praat van "Ons Konstitusie" asof dit 'n gegewe is wat nie verander kan word nie. Die Suid-Afrikaanse konstitusie is 'n gruwel in God se oë. God sê in sy Woord presies wat mens moet doen om wet en orde te handhaaf in 'n land, maar dit word geminag en afgeskiet as "Ou Testament," of "wetties." Wanneer gaan ons weer begin om lief te hê wat goed is en te haat wat sleg is? Wanneer gaan ons God erkenning gee vir die wysheid van Sy Wette

    Geen gradering nie
    • Een Antwoord
    • 2097 keer gelees
    • Drukker-vriendelike uitgawe

    Kommentaar

    Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

    Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Revolusie in landbou is hier - Tina
    • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Dagsê
    • E-pos foto's aan ons
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction