Is die nuwe Ministerie van Landbou meer doeltreffend?
Ingestuur deur Willem Bouwer op 3 Februarie, 2010 - 06:29
Noudat die nuwe ministerie meer as ses maande aan die gang is het hulle werklik iets konstruktiefs vermag? Ek is van mening dat Dr Mulder en sy baas nognie veel meer as praat en beloftes gemaak het nie. Wat dink u?
Dr Mulder se aanstelling was 'n uitstekende skuif om die boere te kalmeer terwyl die ANC die een wet na die ander der die Parlement stoomroller sonder die boere se insette. Van rookwet tot dierebeskerming ens word gestoomroller en ons is magteloos. Mulder piep soos 'n muis voor sy Minister en neem nie eers sterk standpunt in nie. Die VF+ is pateties en AfriForum en Solidariteit moet die geveg strate toe vat.Ek hou van die twee organisasies, maar soek meer kragdadige optrede en sugestie.
Hi Neels, As ons mag en krag het moet ons ditn op een of ander wyse wys. In Afrika sal ons nie met "gentleman-maniere " wen en oorleef nie. Hierdie Saartjie Baardman-brigade, 150kg +, sal gou skrik as hul luukse kosse en drank in gedrang kom. Slegs die sugestie sal hul tien kilos laat verloor. Ons het geen ander vreedsame alternatief nie.
Wanneer laas het die VF+ iets bereik in die land. Die party is tans in dieselfde situasie wat die HNP so 25 jaar terug was. Hulle het niks meer bereik nie maar moes aanhou bestaan om vir hulle leiers 'n inkomste te kon "reel".
Ek het so 2 weke terug die VF+ op sy webblad gevra wat hy beplan om te doen aan die situasie van ons paaie. Ek wag nou nog vir 'n antwoord. Miskien is dit omdat hulle weet hulle kan niks doen nie. Dit terwyl sy verkose lede op munisipale vlak bv so R12 000 per maand verdien. Dit kos ons geld. Vir wat ?
Hi Willem,
Ek dink jy is reg.Hulle almal maak groot beloftes en dan vee hulle dit onder die mat in.Onthou,dis hulle job om die mense in die landbou ''happy''te hou vir nou.Hulle sal weer later n verskoning uit dink om uit die situasie uit te kom.Daardie mense is daar om ons almal te ''brainwash''en hulle dink net aan hulle eie sakke.As ons almal nie kan saam staan en die trane uit hulle oe uit druk nie ,gaan niks gebeur nie.Groetnisse.
Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)