Jaare gelede toe ons nog sulke kannetjies was, is my oom en tante by ons aan huis vir hul kuier oor die kerstyd by oupa en ouma wat op die buurplaas gewoon het. Hoekom ons daardie dag in die geselsskap was, kan ek nie onthou nie, want normaal moes ons gaan speel. Maar ons was daar toe ons Tante haar regskuif en die belangrike aankondiging maak.
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)