Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Die-soutkrip

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:9 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Mis
            • Hoog:17 C
            • Laag:7 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 03:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:72%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Die Soutkrip

            Ingestuur deur Danie C op 1 Februarie, 2012 - 09:50

             

            Waarom sou hulle my vergeet het? Ek het tog ´n goeie diens gelewer. My krip het nooit ´n baba in gehad nie, maar die sout en minerale daarin, het gesorg dat die koeie hul kondisie behou vir genoeg melk vir ronde en gesonde kalwers.

            Hier staan ek nou eensaam in die omgewing van die rooi-bruin omgedolfde aarde. Die trekkers wat verby dreun, lag vir my en steek tonguit. Hulle vra elke keer, nou wat soek jý hier. Jy moet skoert! Hoekom het hulle my nie lankal verwyder nie, dan was ek dié gespot gespaar. Die krip kan tog elders nog van nut wees. Die sinkplaat, wat skadu verskaf het aan die kalwers terwyl die ma's verder gewei het, kan tog nog die reën help weghou van iemand anders.

             

             

            Daardie stootskraper wat al wat ´n boom platgemaak het, is nie eers nodig om my te vernietig nie. Die volgende trekker wat verbykom, se skottelploeg, sal my seker net so skrams vang, dan lê ek. Die wa sal verbykom en hulle sal my oplaai en op die gemorshoop gaan verbrand. Dan is die laaste teken van die wit beeste, op die groen gras, daarmee heen.

            Na die eerste goeie reën, sal die planters kom vir ´n mielie oes. Volgende somer die suikerriet en dan sal die “Schnapps” vloei.

            Dít noem hulle vooruitgang!

            Hasta la proxima 

            Geen gradering nie
            • Danie C se blog
            • 348 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            • verpakking soos bokse en sakke
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Revolusie in landbou is hier - Tina
            • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Vroueboer vereer
            • LBW, 18 September 2009
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction