Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Die-vreemde

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:9 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Mis
            • Hoog:17 C
            • Laag:7 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 03:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:72%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            In Die Vreemde

            Ingestuur deur Danie C op 22 Mei, 2010 - 04:22

            <!-- @page { size: 21cm 29.7cm; margin: 2cm } P { margin-bottom: 0.21cm } -->

            Ons besoek nog gereeld ons familie en vriende, in wat ons seker maar altyd, “tuis”, sal noem. Ontmoet dan ook minder bekendes en wildvreemdes. Baie is nuuskierig en oningelig van waar ons ons bevind en die omstandighede van ons lewe. Baie het die vrymoedigheid, in die oë van ander sien jy die huiwering, dink dalk dat hulle ons in die verleentheid sal stel, om te vra na ons “pioniers lewe”, hier in die vreemde.

            Gelukkig is een van die eerste dinge wat ons geleer het; die opinie van ander, is nie vir ons ´n bekommernis nie. Meewarige mense wat verkondig dat ons lewensstandaard gedaal het. Hoe kan mense so iets kwytraak, as hulle ons nie voorheen geken het nie en eintlik niks van ons weet nie? Verwaand of dalk voorbarig? Iemand wat vra of ons darem kaas op ons brood kan eet? Dalk wou dié een, net weet of daar kaas en brood beskikbaar is, in die oerwoud?

            Dat ons wel ´n eenvoudiger lewe ly, is so. Ons het besluit, wat vir ons van waarde is en daarby gehou. ´n Eenvoudige lewe gaan nie net oor besittings nie, maar ook oor beskouings en vooroordele wat opsy geskuif moet word. Van skuld wou ons so ver as moontlik wegbly. Skuld maak dinge baie ingewikkeld. In al die jare hier, nooit ´n tjekboek besit nie. Wel ´n bankrekening. ABSA, Nedbank, Standard of watter bank ook al, let wel, nie by een van julle nie. Al wil julle só graag, kort-kort, weet of my besonderhede korrek is. Los dít nou maar asseblief. Twee maande gelede eers ´n kredietkaart gekry, slegs vir die doel om Skype te aktiveer sodat Hettie haar bejaarde moeder gereeld kan bel.

            Nog iets wat ons geleer het, troetel jou bure en die gemeenskap. Daaroor het ek al iets kwyt geraak. Moenie dat jy meer weet van die bekende loskopsanger of ander openbare figure, as van jou bure nie.

            O, ja. Ons eet baie kaas, as die kaas op is, koop ons ´n blok van 3 kilogram.

            Hasta la proxima

            Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (1 vote)
            • Danie C se blog
            • 1463 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            charles norval
            12 Jun 2010 19:50

            as jy besluite oor jou lewe geneem het oor waar om te woon en het niemand in RSA benadeel agv daarvan, dan het jy nie nodig om toestemming of verskoning nodig van niemand. Wie jou kritiseer sou jou ook nie in rsa kon of wou help-om jou ligte te betaal, jou huis en familie beveilig of jou in die hemel laat kom. as jou lewensstandaard verlaag het, moenie sleg voel want die Bybel se dis makliker vir n kameel om deur n naald se oog te gaan as vir n ryke om in die hemel te kom.
            na die anglo-boer oorlog het baie afrikanervroue vanaf die konsentrasie kampe te voet huistoe gestap om hulle plase weer op te bou-ten spyte van die feit dat hulle mans en seuns in die oorlog oorlede is-die ironie van alles dat hulle agterkleinkinders-die 1965 gebore modelle en vandag dalk meer openlik -op die eerte date vra hulle jou sonder om te skroom "watse kar ry jy,waar werk jy of hoeveel verdien jy" ek glo de klerk het rsa uitverkoop, maar die waarheid is rsa het op n bankrotskap afgestuur agv die politieke en ekonomiese isolasie. alles in die lewe het n prys-ekonomiese stabiliteit. geld in die bank, plaasmoorde, wit diskriminasie. in beirut en die midde ooste het volke hulle lande en ekonomie verwoes vir hulle anti vsa beginsels-ek kan vir ure so aangaan maar op die ou end dit wat saak maak is jy wat in die spieel kyk en vrede in jou hart het

            • antwoord
            dick welman 
            04 Jun 2010 08:24

            dit klink nou vir my meer na [un hombre sabio basta u su mismo] ek wag nog vir jou vertaling
            groetnis dick

            • antwoord
            Onbekende besoeker 
            24 Mei 2010 13:39

            Danie ek haal my hoed vir jou af. Dit is soos jy se dit gaan nie oor at jy het nie maar hoe jy lewe. Dan dink ek daar is bitter min van ons boere wat kan se hulle lewe kontant en doen alles self en voer n waardige bestaan. Ek het al die foto's gesien wat jy op jou block sit en dit is n baie beter lewe as wat ek kan dink om te he in Suid-Afrika en jou toerusting is van uitstaande gehalte. Ek respekteer jou, man. JY IS 'N GROOTMOEDIG MAN

            groete

            Deon Stander

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            • verpakking soos bokse en sakke
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Revolusie in landbou is hier - Tina
            • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Selftoediening van Slenkdalkoorsentstof
            • Afgri-syfers nou beter
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction