Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Die-vrystaat

Argiewe

2009

  • Julie (59)
  • Junie (2)
  • Mei (1)
  • April (3)
  • Maart (3)
  • Januarie (1)

2008

    Blogger

     
    Raindance
    Foto album
    Aangesluit: 10 Jun 2009
    Plaas naam : Oudewerf
    Dorp : Port Elizabeth
    Provinsie : Oos-Kaap
    Land : Suid Afrika

    Ek ondersteun

    Ondersteun nog niemand nie

    Volgelinge

    Hierdie persoon het geen volgelinge nie.

    Vriend

    Nog nie vriende gemaak nie.

    Jongste blogs

    Danie C se foto
    Toulouse en omgewing (4)
    saai se foto
    Invoere - bangkrot Boere
    Steven nel se foto
    Kopklamp
    Steven nel se foto
    My nuwe nguni vers
    Johannes Meintjes se foto
    Perspektief op Landbou: ACDP

    My Weer

    • Voorspelling
    • Vandag
    • My ligging

    Kaapstad

    • Donderdag
    • Gedeeltelik bewolk
    • Hoog:20 C
    • Laag:9 C
    • Vrydag
    • Reën
    • Hoog:17 C
    • Laag:10 C
    • Saterdag
    • Mis
    • Hoog:17 C
    • Laag:7 C
    Sonsopkoms: 7:37
    Sonsondergang: 17:47

    Kaapstad

    Bygewerk:24 May 03:00 IDT
    Temp:
    Druk:
    Doupunt:
    Humiditeit:72%
    Wind:

    Kaapstad

    Peiling

    Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

    Die Vrystaat

    Ingestuur deur Raindance op 4 Julie, 2009 - 21:53

    En wasig beef die hitte oor die veld, Waar steekgrassaad witgolwend heen galop, Vér teen die Suide, waar die songloed smelt, Steek yl vlieswolkies teen die stoflig op. En soos 'n luislang, onbeweeglik stil, Streep oor die veld 'n bruinrug heuwelry, Waar sonlig op die skurwe rotse tril, Een enkel skaap in blou karreebos wei. Vlak bo die hooggebulte westerlyn Wieg boomplantasies in die songloed rond. Ver agter skemer dof 'n berg se kruin, Hier voor my strek die swartgebarste grond En eindeloos wyd strek doods en kaal Verskroeide vlaktes waar die stofson straal. I.G.N

    Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (1 vote)
    • Raindance se blog
    • 1709 keer gelees
    • Drukker-vriendelike uitgawe

    Kommentaar

    Christopher 
    31 Aug 2011 03:07

    Dankie vir hierdie gedig. Ek het dit alreeds geken, maar dit verskyn alleen op uw webwerf.

    • antwoord

    Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

    Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Revolusie in landbou is hier - Tina
    • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Woluitvoer na China op rekordvlak
    • Sterker rand druk wolpryse af
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction