Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Die-werklike-koste-van-dip

Argiewe

2012

  • Mei (1)
  • April (3)
  • Maart (1)

2011

    2010

      2009

        2008

          Blogger

           
          scorpiondip
          Foto album
          Aangesluit: 10 Jun 2009
          Plaas naam : Iewers
          Dorp : Pretoria
          Provinsie : Gauteng
          Land : Suid Afrika

          Ek ondersteun

          boran se foto
          boran
          Argentyn se foto
          Argentyn
          Danie C se foto
          Danie C
          Le-Andrie Bezuidenhout se foto
          Le-Andrie Bezuidenhout
          Leon Kruger se foto
          Leon Kruger

          Volgelinge

          • AnnieBP se foto
            AnnieBP
          • MARIETH GROBLER se foto
            MARIETH GROBLER
          • Danie C se foto
            Danie C
          • Janbez se foto
            Janbez

          Vriend

          MARIETH GROBLER se foto
          MARIETH GROBLER
          Danie C se foto
          Danie C
          Janbez se foto
          Janbez

          Jongste blogs

          Danie C se foto
          Toulouse en omgewing (4)
          saai se foto
          Invoere - bangkrot Boere
          Steven nel se foto
          Kopklamp
          Steven nel se foto
          My nuwe nguni vers
          Johannes Meintjes se foto
          Perspektief op Landbou: ACDP

          My Weer

          • Voorspelling
          • Vandag
          • My ligging

          Kaapstad

          • Donderdag
          • Gedeeltelik bewolk
          • Hoog:20 C
          • Laag:9 C
          • Vrydag
          • Reën
          • Hoog:17 C
          • Laag:10 C
          • Saterdag
          • Mis
          • Hoog:17 C
          • Laag:7 C
          Sonsopkoms: 7:37
          Sonsondergang: 17:47

          Kaapstad

          Bygewerk:24 May 03:00 IDT
          Temp:
          Druk:
          Doupunt:
          Humiditeit:72%
          Wind:

          Kaapstad

          Peiling

          Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

          Die werklike koste van dip

          Ingestuur deur scorpiondip op 2 Desember, 2009 - 16:43

          Word die vraag gevra hoekom dip ‘n produsent? 

          Dit sou interessant gewees het om menings in te win omdat meeste beledigend van aard sou wees. 

          Dipkostes is ook een van die moeilikste kostes om by die produsente te kry, omdat die plasing daarvan die denke van die produsent se dipbegrip verduidelik; 

          1.       Dip is die een enkele rede waarom produsente nie instaat gestel word om organiese en of “skoonvleis” in die Woolworths sindroom te produseer nie. 

          2.       Vir een of ander onverklaarbare rede word die koste van dip en die oorsake van diereverlies nie tot die been oopgevlek nie, maar bytend op vergaderings oor gekla.

          3.       Die invloed van dipstowwe en ander potensiële Mens-Dieregesondheid produkte wat neerslag kan vind in die mens, is die grootste enkele faktor wat produsente verhoed om ‘n beter premie vir hul produk te kry.  

          4.       Dis n mite om te dink dat mens nie suksesvol in die subtropiese gebiede organiese of “grass fed beef” kan produseer nie.  Ken jou parasiet, ken beheerstrategie. 

          Dit blyk dat produsente nie regtig weet van al die kostes wat by bosluise en by dipproses betrokke is nie.  Hul dra min kennis van;

          ·         die oneffektiewe koste of geldmors van weerstandigheidsdip nie

          ·         en, die kostes daarvan om nie te dip nie. 

          Die koste van dip is in werklikheid iets in geheel anders. 

          1.       Die Koste per dier gedip, soos onder geskrywe, word gesien in terme van die koste van die dipstof se verkoopsprys en arbeid, tyd en brandstof en dies meer.

          2.       Dit word nie gesien in terme van die koste van;

          a.        weerstandigheid en

          b.      dip-effektiwiteit nie. 

          Sou n dier se dipkoste  R1 per dier wees. 

          Veronderstel nou dat die produsent se bosluise toon aan dat die boer het 70% gemiddelde weerstandigheid teen die aktief by bloubosluise, betaal die produsent die koste, R1 vir 30% se effektiwiteit.  

          Dit beteken 70% van die bosluise nie geraak word nie 

          Neem ook in ag dat die feit dat net 30% van die bosluise beheer word, veroorsaak dat 70% hul lewensiklus voltooi wat in die volgende generasie 'n groter weerstandbiedendheids faktor teweeg kan bring, asook 'n groter aanvangs populasie in die veld wat die beeste kan besmet. 

          Dit kan lei tot 'n kleiner dipinterval ( dus groter dipkoste) wat steeds nie bosluise gaan beheer nie en nog meer weerstandbiedendheid en populasie grootte verder beïnvloed. 

          Die koste van oneffektiwiteit en weerstandigheid moet dus ook as ‘n koste beskou word wat by dipkoste geplaas word.  Weerstandigheidsdip is oneffektief en ‘n verhoging en vermorsing van geld tyd en arbeid.  

          Daarby is daar n sterk saak vir die koste van die volgende uit te maak;

          1.       verhoogde vetinêrere koste of medisynes om oneffektiwiteit of siek diere gesond te maak of te verloor

          2.       die verhoogde risiko van bosluisgedraagde siektes wat met die weerstandigheid van bosluise verhoog word

          3.       die koste van meer dipsiklusse omdat beheer verminder en weerstandigheid verhoog word

          4.       Die gewigsverlies per dier is per bloubosluis-lewensiklus-voltooiing, in die literatuur bereken op 0.6gr per bloubosluiswyfie

          5.       Die koste van gewigsverlies per bontbosluis-lewensiklus-voltooiing, word bereken dat sowat 10 bontbosluiswyfies wat per dag hul lewensiklus op n dier voltooi, dit oor n tydperk van 3 maande ‘n gewigsverlies van tot 20 kg per dier sal meebring. 

          Dus, die waarde word wiskundig definieer en in n formule plaas om vir ‘n produsent, ‘n praktykgerigte “op-die-plaas” bestuursmodel te ontwikkel oor n tydperk van 3 jaar.

           So ‘n effektiwiteit-kostekoëffisiënt van die beskikbare produkte wat nog effektief is, en gegrond word op die toetsresultate van die Laboratorium, help met die volgende;

          ·         Dis ‘n faktor wat ‘n aanduiding gee oor die moontlik tydperk waaroor die produk aangewend kan word

          ·         Om voorkomende optrede teen weerstandigheid te beplan

          ·         Alternatiewe produkte te identifiseer

          ·         Kostes van produkte te bepaal

          ·         Die koste van effektiwiteit te bereken 

          Ek verduidelik dit verder met n skrywe van een van my kliënte, waar ek slegs gedeeltes van sy skrywe sal plaas.  Dit wys hoe produsente die tradisionele koste van dip verstaan.  

          Hello Pierre

          So far we have had a good season.  The rain fall has been good.  September 52mm, October 133mm and November 85mm.  We have plenty of grazing and the ticks have also been breeding well. 

          Towards the end of October we had a large flush of Blue ticks - cattle not on the trial.  The 50 cows on trial didn't have any. 

          So far we treated the 50 cows as follows:

          1. 24.08.2009 - Product 1
          2. 07.09.2009 - Product 2
          3. 21.09.2009 - Product 3

          The rest of the cattle on the farm have been treated as we always did. 

          All the cows, bulls and replacement heifers have been given a vitamin A injection 02/11/2009. 

          The 50 cows on the trial will be dipped tomorrow 30/11/2009 with Deadline, because there is an increase/visibility of multi host ticks. 

          Lastly I have worked out how much dipping costs me per year.  This is my calculation and may differ from other farmers.

          Zeropar 10lt @ R2800 = R2.80/lt

          It costs +- R2.80/animal/dipping

          39 dipping per year x R2.80 per animal = R109.20

          We use a Ivomectin twice a year.

          Each injection costs R17.50/animal

          R17.50 x 2 = R35/animal/year

          Dip          R109.20

          Ivomectin     35.00

                         R144.20

          I haven't added cost of my time, labour & weight loss from stress/walking to dip.  I hope this is of some help to you.  If you have any questions please contact me.

          Regards

           

          Interpretasie

          Hierdie produsent is n puik produsent. 

          Ons het sy koste met die 50 beeste soos genoem, soos volg  bestuur.  Neem nou in ag, dat die 50 diere waarna verwys word, in Oktober 2008 getoets is, en;

          1. die hele jaar 5 keer in totaal gedip is
          2. Die dipsiklusse van 2008 oor loop na die behandelings in 2009, soos hierbo beskrywe. Die data is sowat n week oud.
          3. Arbeidskoste is bespaar
          4. Tyd is gespaar
          5. Stres is uitgeskakel
          6. Tydperk van nawerking en verleng omdat wetenskaplike beheer toegepas word
          7. dat hierdie 50 diere tussen die ander diere gewei het
          8. weens die effektiewe gebruik van die korrekte dipstowwe, die weerstandige bosluise wat opgetel is in die veld, effektief uitgeskakel het
          9. dat geen verliese onder al die groepe plaasgevind het nie
          10. dat geen ekstra veterinêre koste vir die diere benodig was nie
          11. dat hul nie Ivermektien ingespuit was nie.

          Koste berekening

          In hierdie geval, met n weerstandigheid van ongeveer 90% wat ons getoets het, het hierdie unieke geval die koste soos volg bepaal.

          Koste bepaal op 2008 pryse.  Die koste word bepaal oor wat gedoen moet word en kan dus van produsent tot produsent verander, weens unieke omstandighede en bosluisbesmetting

          Produk A:  Koste per toediening,  R37, Nawerking : 28 dae

          Produk B:  R37 per toediening, nawerking 14 weke

          Produk B:  Herhaling, Koste: R37, nawerking 14 weke

          Produk C:  Deadline x 1  vir die bestuur van multigasheerbosluise

          Produk C:  Herhaling van Deadline x 1  vir die bestuur van multigasheerbosluise

          In hierdie berekening, is daar op n 3- jaar bestuursproses bereken om die volgende te bereik;

          1. Bosluisweerstandigheid af te breek
          2. Bosluise aktief, tot 80% te verminder
          3. Arbeidskoste tot die minimum te verminder

          Geen verliese bestuur, alhoewel die risiko wel bestaan omdat diere toegelaat moet word om gebyt te word, om natuurlike weerstandigheid op te bou en  natuurlike immuniteit instand te hou en op te bou

          Koste was ongeveer dieselfde in produk omdat die bosluisweerstandigheid dit bepaal het. 

          1. Dit kan nie vergelyk word met die koste op die rak prys van die produk nie omdat koste van die rak produk wat in perspektief beteken?
          2. Soos wat bosluise effektief verminder, so kan verminderende beheer aangepas word
          3. Bosluise word bestuur om hul weerstandigheid teen die aktiewes te verloor sodat daar waar moontlik, weer na enkele strategiese dippe oorgeskakel word wat  die beheer van endo en ektoparasiete apart strategies doen. 
          4. Natuurlike strategie word ook gebruik om bosluise strategies te verhonger en natuurlik te dood, gegrond op kennis van hul lewensiklusse.

          Pierre van Niekerk

          0126674755

          0822208386

          pierrevn@telkomsa.net 

           

          Geen gradering nie
          • scorpiondip se blog
          • 1542 keer gelees
          • Drukker-vriendelike uitgawe
          • Stuur na vriend
          • PDF uitgawe

          Kommentaar

          Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

          Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

          Geborgde skakels


          Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

          Kwaliteit Saad

          Die toekoms is in jou land

          In lyn met die boer

          MSD Animal Health

          Our brand new website

          Daaglikse nuusbrief

          Weeklikse nuusbrief

          Teken In

          • Registreer as gebruiker
          • Wagwoord vergeet?

          E-pos forum

          • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
          • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
          • Boom Lusern en siektes
          • Nekklamp vir beeste
          • verpakking soos bokse en sakke
          meer...

          Gewildste stories

          Vandag

          • Revolusie in landbou is hier - Tina
          • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

          Immergroen stories

          • RSS-voere
          • E-pos foto's aan ons

          Pas gelees

          • Situasie met vuurwapens is beroerd
          • Vleuels vir grondhervorming?
          • Wie is ons?
          • Kontak ons
          • Gebruiksvoorwaardes
          • SMS-diens
          • RSS-voere
          • Teken in op LBW
          • LBW-argiewe
          • Vennote

          Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

          Web Development by FormFunction