
|
mkruger
|
Janbez
|
scorpiondip
|
Hierdie persoon het geen volgelinge nie.
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 03:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 72% |
| Wind: |
More almal
Ek wil graag my kinders help om op die been te kom, en gaan dus hier vra of iemand weet van iemand wat n plaasvoorman soek met die volgende kwalifikasies.
Hy kan met varke, beeste, skape, en in die melk bedryf werk.
Die seun kan 4 swart tale praat, sowel as afrikaans en engels. Hy het die volgende opleiding gehad. Ek los dit maar so in engels netnou vertaal ek dit nie reg nie.
Livestock Training Services
Certificate in Pregnancy Diagnosis
Certificate in Artificial Insemination
S.A. College of Auctioneering
Diploma in Auctioneering
Vir meer inligting kontak my asb.
groete
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
As enige iemand werk het vir die seun kan julle my mail by annelienbp2@hotmail.com
Hanneke i would love to contact u but you left no details for me.
Please contact me urgenlty. Looking form farm manager but he musy be albel to do all. Handle cattle, goats and sheepp and be responsible for the provision of the feed by panting on the farm.
Hanneke
ok kom ons begin so , goeie naand almal. ek is die een van wie gepraat word in die blog. so louis asb ek weet wat dit is om te boer onder menigde omstandighede boerdery is nie vir sussies nie daarmee stem ek saam, maar ek is nie n sussie nie, ek is n boerseun met murg in my pype en boer i my bloed. ek het al meer dinge bereik op n plaas as wat meeste afgetrede ou boere sal droom om te kon bereik> ek is nie vol van myself nie net trots op dit wat ek al beryk het> maar kom ons wees eerlik met mekaar, ek het nie n plaas ge-erf nie en my pa is ook nie n ryk boer nie, ek moes baie hard werk om te wees waar ek is vandag, maar om te hoor by iemand jy is nie goed genoeg nie elke liewe dag terwyl jy jou "gat" af werk nie is vir niemand lekker nie en om verkleineer te word voor die mense wat onder jou werk is vir niemand lekker nie en hoe kry mens respek daardeur. ek het my se gese maar wil net se dankie vir die wat saamstem en respek het vir hoe dit voel en die wat dit nie verstaan nie, kom werk n week saam met my dan sing jy n heeltemal n ander storie.lekker aand
Ou Louis wag ma tot jou kind groot is en mense hom so behandel.
Jy weet dit is nie oor die perfekte plek wat mens soek nie, dit is nie die grootse geld wat mens soek nie, al wat mens vra is behandel die kinders ordentlik, skel wa skel nodig is ma moenie hulle soos honde behandel nie.
My oom is 50 jaar boer en hy het al vir ryk boere gewerk en hy se dieselfde dinge hulle het geen genade nie.
Die enigste verskil van my en ander mense is ek is bereid om my mening te lig en die crap wat da mee saam gaan oor ek so groot bek het te vat soos n man.
Ek maak geen verskoning vir my blog nie, want dit is hoe ek op daai oomblik gevoel het.
Mense is te bang om hulle mening te lig. Dankie ieg vir die skrywe net jammer dat my kinders onder dieselfde kam geskeer word as ek.
groete
well ou chris die skoen sal net die persoon pas vir wie hy pas, en ek kan nie dink dat enige ware man hom sal laat afskrik deur my nie. As jy na my ander blogs kyk sal jy sien wie ek eintlik is.. en het n mens nie die reg om jou kinders te beskerm en te verdedig nie. As ek na die plaas toe gery het en daar gaan moeilikheid maak het of gebel het ens ja gooi dan gerug n paar klippe na my toe, maar ek het hierheen gekom geen name genoem nie en gedink daar is wel mense wat sal verstaan.
lyk my ek was verkeerd om te dink dat eerlikheid enigsens belangrik is in die lewe ek moes eerder skeinheilig gewees het.
any way lekker dag vir jou.
Sjoe-sjoe! Hierdie is 'n lekker warm storie... Die een kant maak dit vir my sin, aan die ander kant het ek self nog "groen-koring-op -die-land" ...
Ek sou graag 'n kontak wou deurgee, maar netnou verwyt jy dalk vir my as dinge daar ook skeef loop, want ek maak die afleiding dat jul die perfekte plek soek.
Sterkte! Ek wens jul die regte plek/werk toe wat vir jou seun die beste sal wees.
"Boerdery is nie vir sissies nie!"
Stem saam met Chris....
Na jou skrywe getiteld "Jou onbeskofte ryk boer" gedateer 26 Januarie 2012 sal ek nogal moeilik een van jou seuns in diens neem! Ek is nie ryk nie en hopenlik ook nie onbeskof nie!
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)