Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Dit-en-dat-oor-petrolstasies-en-plase

Argiewe

2012

  • Maart (2)

2011

    2010

      2009

        Blogger

         
        mkruger
        Foto album
        Aangesluit: 5 Aug 2009
        Plaas naam : Plaasloos
        Dorp : Potchefstroom
        Provinsie : Noordwes
        Land : Suid Afrika

        Ek ondersteun

        Ondersteun nog niemand nie

        Volgelinge

        • Wansen Engelbrecht se foto
          Wansen Engelbrecht
        • AnnieBP se foto
          AnnieBP
        • Janbez se foto
          Janbez

        Vriend

        Nog nie vriende gemaak nie.

        Jongste blogs

        Danie C se foto
        Toulouse en omgewing (4)
        saai se foto
        Invoere - bangkrot Boere
        Steven nel se foto
        Kopklamp
        Steven nel se foto
        My nuwe nguni vers
        Johannes Meintjes se foto
        Perspektief op Landbou: ACDP

        My Weer

        • Voorspelling
        • Vandag
        • My ligging

        Kaapstad

        • Donderdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:20 C
        • Laag:9 C
        • Vrydag
        • Reën
        • Hoog:17 C
        • Laag:10 C
        • Saterdag
        • Mis
        • Hoog:17 C
        • Laag:7 C
        Sonsopkoms: 7:37
        Sonsondergang: 17:47

        Kaapstad

        Bygewerk:24 May 03:00 IDT
        Temp:
        Druk:
        Doupunt:
        Humiditeit:72%
        Wind:

        Kaapstad

        Peiling

        Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

        Dit en dat oor petrolstasies en plase

        Ingestuur deur mkruger op 4 Februarie, 2011 - 13:53

        So agt maande terug het ek agv finansiele druk somme gemaak en besluit om my ou plasie te verkoop en vir my 'n vulstasie te koop.

        Na die somme het dit net meer sin gemaak om die plaas en alles te verkoop en vulstasie te koop.

        Vandag maak ek miskien meer geld maar ek is sielsongelukkig. Ek sal die vulstasie ruil vir die eerste plaas wat aan my aangebied word.

         

        My les hieruit is -  "home is where the hart is".

        My hart is op die plaas en my nuwe besigheid lei daaronder.

        Weereens kan ek nie anders as om te se:

        Daar is landbouers en daar is boere.

        Die een maak geld uit die landbou uit -(niks fout daarmee nie)

        En vir die ander is dit 'n leefswyse.

        Ek val onder die tweede groep en sal sukkel om in die stad aan te pas.

         

        So indien die omstandighede jou nie dwing nie, dink weer voordat jy daardie ou plasie verkoop vir groener weivelde.

         

         

        Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (4 votes)
        • mkruger se blog
        • 1654 keer gelees
        • Drukker-vriendelike uitgawe
        • Stuur na vriend
        • PDF uitgawe

        Kommentaar

        Tertius louw 
        09 Jan 2012 15:22

        Ek moet lag...ons was 12 jaar in die petrol game ,het onlangs n kind verloor aan kanker besluit toe om als te verkoop en 'n plaas te koop.Ons sit met n plaas met goeie grond 60 000 galon in boorgat water en 2 damme met 2 miljoen liter water in 'n baie vielige area sonder diefstal en dit is die mees ongelukkigste tyd in ons lewens ...as daar iemand daar buite is wat n goeie petrol stasie wil ruil vir n plaas a.s.b. laat weet ons

        • antwoord
        Danie Rossouw 
        12 Feb 2011 12:06

        Ongeag jou beroep of professie dink ek dat daar vir ons elkeen 'n les te leer is uit mkruger se vertelling.Ek was op 'n landbou skool en die afwesigheid van 'n plaas in ons familie het my genoop om in die regte te gaan studeer. Ek praktiseer nou al bykans 20 jaar en daar gaan seker nie 'n dag verby waarin ek nie wonder of die plaas leefstyl my en my gesin dalk meer sou geval of heilsaam sou gewees het. Mkruger het die moed van sy oortuiging gahd om te probeer uitvind en daaroor moet hy sy kop omhoog hou (al lyk dit nou vir hom na 'n verkeerde besluit). Groete Danie Rossouw

        • antwoord
        Vulstasie Boer 
        11 Feb 2011 11:15

        Ek gaan my kop nou in die ineste bynes druk. Al verskil is dat ek steeds op die plaas is en dat die vulstasie ook op die plaas is. Maar ek is clueless oor vulstasie bestuur. Ek sal graag wil gesels met iemand wat dit reeds gedoen het dat ek kan hoor wat is die groot slaggate waarvoor ek moet uitkyk.

        • antwoord
        Neels Pienaar 
        07 Feb 2011 15:07

        Ja,al wat ons kan se is sterkte vir mkruger.Die geld maak ons almal somtyds blind en dan lyk die grassies so mooi groen anderkand.Ek dink ook dit moes gebeur en dit is mos hoe ons lesse leer in die ou lewe.Almal van ons loop ons eie pad en dan sien jy later jy het die verkeerde afdraai gevat.Maar onthou,jy kan altyd omdraai en gaan soek vir die regte pad.Moenie laat dit jou keer nie.Soek,hoor,en vind uit.Jy kan jou omstandighede weer verander.Ek hoop jy kom reg en word weer gelukkig in jou hart en nie by die geld nie.

        • antwoord
        Jan Bez 
        07 Feb 2011 09:32

        Sterkte, Maarten. Dis moeilike besluite. As jy dit nie gedoen het nie, sou jy seker altyd gewonder het . . . Ek dink die moeilike besluite kom oor baie mense se pad.

        • antwoord

        Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

        Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

        Geborgde skakels


        Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

        Kwaliteit Saad

        Die toekoms is in jou land

        In lyn met die boer

        MSD Animal Health

        Our brand new website

        Daaglikse nuusbrief

        Weeklikse nuusbrief

        Teken In

        • Registreer as gebruiker
        • Wagwoord vergeet?

        E-pos forum

        • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
        • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
        • Boom Lusern en siektes
        • Nekklamp vir beeste
        • verpakking soos bokse en sakke
        meer...

        Gewildste stories

        Vandag

        • Revolusie in landbou is hier - Tina
        • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

        Immergroen stories

        • RSS-voere
        • E-pos foto's aan ons

        Pas gelees

        • Prysvasstelling nie 'n oplossing vir hoë pryse
        • Fin en Romanov skape
        • Wie is ons?
        • Kontak ons
        • Gebruiksvoorwaardes
        • SMS-diens
        • RSS-voere
        • Teken in op LBW
        • LBW-argiewe
        • Vennote

        Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

        Web Development by FormFunction