Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Dorpers-die-druiwefees

Argiewe

2010

  • Januarie (1)

2009

    Blogger

     
    Jakkals
    Foto album
    Aangesluit: 6 Jul 2009
    Plaas naam : Jakkalsdraf
    Dorp : Polokwane
    Provinsie : Limpopo
    Land : Suid Afrika

    Ek ondersteun

    Le-Andrie Bezuidenhout se foto
    Le-Andrie Bezuidenhout
    Janbez se foto
    Janbez

    Volgelinge

    • Justice Malanot se foto
      Justice Malanot
    • Le-Andrie Bezuidenhout se foto
      Le-Andrie Bezuidenhout
    • eltonpanizza se foto
      eltonpanizza
    • Janbez se foto
      Janbez

    Vriend

    Nog nie vriende gemaak nie.

    Jongste blogs

    Danie C se foto
    Toulouse en omgewing (4)
    saai se foto
    Invoere - bangkrot Boere
    Steven nel se foto
    Kopklamp
    Steven nel se foto
    My nuwe nguni vers
    Johannes Meintjes se foto
    Perspektief op Landbou: ACDP

    My Weer

    • Voorspelling
    • Vandag
    • My ligging

    Kaapstad

    • Donderdag
    • Gedeeltelik bewolk
    • Hoog:20 C
    • Laag:9 C
    • Vrydag
    • Reën
    • Hoog:17 C
    • Laag:10 C
    • Saterdag
    • Mis
    • Hoog:17 C
    • Laag:7 C
    Sonsopkoms: 7:37
    Sonsondergang: 17:47

    Kaapstad

    Bygewerk:24 May 03:00 IDT
    Temp:
    Druk:
    Doupunt:
    Humiditeit:72%
    Wind:

    Kaapstad

    Peiling

    Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

    Dorpers by die Druiwefees

    Ingestuur deur Jakkals op 8 Januarie, 2010 - 13:00

    Donderdag 7 Januarie slaan ons klomp bestuurslede ons groot wit tent op die pragtige groen grasperke by die Druiwefees in Nylstroom op. Die doel is om ons ras te bemark, aan nuwe boere inligting te verskap en om van ons pragtige skape ten toon te stel.

    Demonstrasies vind kort kort plaas oor hoe om skape te skeer en voor te berei vir veilings en skoue. Hoewe word geknip en al die vrae word so goed as moontlik aan al die besoekers beandwoord.

    Pedi skape en Boerbokke deel die stalletjie asook Landmark NTK  se produkte word vertoon.

    Dorperooitjies direk van die veld af. Ons volgende projek is die Bosveld Vee Expo van 9 tot 12 Maart op Warmbad. Teken dit aan!!!!

    Jou gradering: Geen Gemiddeld: 4.3 (3 votes)
    • Jakkals se blog
    • 2142 keer gelees
    • Drukker-vriendelike uitgawe
    • Stuur na vriend
    • PDF uitgawe

    Kommentaar

    klublid van Bosveld Dorpers 
    17 Jan 2010 10:37

    Hierdie bly seker die beste manier om jou ras en bedryf aan die publiek bekend te stel. Baie dankie aan ons bestuur en lede vir wat julle vermag om die Dorper skaap regoor die Bosveld bekend te stel.Die skape wat uitgestal word is nie oorvoerde hokvarke nie , maar eerbare skape in hulle werksklere sonder enige oormatige voeding , diere wat in die Bosveld aangepas is en 'n goeie weerstand kan bied teen Hartwater siekte wat by ons 'n baie groot probleem is. Diere vanuit ander gebiede vrek maklik en vinnig hier by ons.
    As lid van die klub wil ek net se het ek baie wonderlike diens en hulpvaardigheid vanaf die klublede en bestuur ontvang.

    • antwoord
    Le-Andrie Bezuidenhout
    09 Jan 2010 17:27

    Jakkals.

    Ons was vandag daar en het so baie geleer. Dankie aan almal wat so hulpvaardig en vrygewig is met hul kennis en ondervinding. Waardeer dit baie!!

    Sterkte en hoop ons sien almal weer binnekort.

    L Bezuidenhout

    • antwoord

    Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

    Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Revolusie in landbou is hier - Tina
    • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • China wurg plaaslike tekstielbedryf
    • Chianinas indrukwekkend op skou
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction