
Ondersteun nog niemand nie
Hierdie persoon het geen volgelinge nie.
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 04:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 77% |
| Wind: |
Ek is tans besig om met n boerdery te begin. Ek benodig n paar skape, boerbokke en kalfies. As u weet van n persoon wat n paar diere aan my kan verkoop laat weet my asseblief. Of as u self diere het wat u wil verkoop ek sal dit van u hande neem. Ek is woonagtig in die Weskaap/Piketberg/Weskus omgewing.
Skakel my gerus by 0796266048 fo e-pos brandon.schaffers@gmail.com
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
MIDDAG BRANDON
NADER JOU PLAASLIKE VET , DAAR IS BAIE MENSE WAT OP PLASE GELEE IS , NIE MEER DIE FINANSIES HET OM NA HUL PLAAS DIERE OM TE SIEN NIE , SOEK N GOEIE HUIS . JY SAL DIT KRY
HOOP JY KOM REG
BELINDA VD SCHYFF
SWARTRUGGENS
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)