Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Droogte-argentinie-2009-koring-tekort

Argiewe

2009

  • September (2)
  • Augustus (6)
  • Julie (27)
  • Februarie (2)
  • Januarie (1)

2008

    2007

      Blogger

       
      Argentyn
      Foto album
      Aangesluit: 10 Jun 2009
      Land : Argentina

      Ek ondersteun

      makeplan se foto
      makeplan
      Justice Malanot se foto
      Justice Malanot
      Janbez se foto
      Janbez
      Bontbok se foto
      Bontbok
      marleen smith se foto
      marleen smith
      Suiderling se foto
      Suiderling
      Danie C se foto
      Danie C

      Volgelinge

      • Bontbok se foto
        Bontbok
      • scorpiondip se foto
        scorpiondip
      • Suiderling se foto
        Suiderling

      Vriend

      Justice Malanot se foto
      Justice Malanot
      Bontbok se foto
      Bontbok

      Jongste blogs

      Danie C se foto
      Toulouse en omgewing (4)
      saai se foto
      Invoere - bangkrot Boere
      Steven nel se foto
      Kopklamp
      Steven nel se foto
      My nuwe nguni vers
      Johannes Meintjes se foto
      Perspektief op Landbou: ACDP

      My Weer

      • Voorspelling
      • Vandag
      • My ligging

      Kaapstad

      • Donderdag
      • Gedeeltelik bewolk
      • Hoog:20 C
      • Laag:9 C
      • Vrydag
      • Reën
      • Hoog:17 C
      • Laag:10 C
      • Saterdag
      • Mis
      • Hoog:17 C
      • Laag:7 C
      Sonsopkoms: 7:37
      Sonsondergang: 17:47

      Kaapstad

      Bygewerk:24 May 04:00 IDT
      Temp:
      Druk:
      Doupunt:
      Humiditeit:77%
      Wind:

      Kaapstad

      Peiling

      Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

      Droogte in Argentinie 2009: Koring tekort

      Ingestuur deur Argentyn op 4 Julie, 2009 - 21:52

      Beste Vriende, Ek hoop dat dit met almal goed gaan in die eerste maand van die nuwe jaar. Soos met my vorige skrywe wil ek vandag weer praat oor die droogte hier by ons en die gevolge daarvan. Die huidige situasie en komende voorspellings wys dat Argentinië en groot dele van Suid-Amerika tans onder die ergste droogte ly in 100 jaar. Vandag is die eerste skatting ontvang vir die koring oes van 2009/10 ontvang en die syfers het sommige eksperte laat voorspel dat die oes van sy huidige grootte van 8.5 miljoen ton vir 2008/09 na minder as 5 miljoen ton kan afkom. Daar is natuurlik mense wat glo dat Argentinië darem die 6 miljoen ton sal kan lewer wat benodig word om binnelandse aanvraag te vul maar die feit van die saak is dat die huidige uitvoerbare oorskot van 2.4miljoen ton, wat reeds baie klein is, volgende jaar nog verder gaan verminder. Argentinië se grootste koper van koring, Brazil, (wat normaalweg tot 4 miljoen ton van hierdie graan per jaar koop) het reeds aangekondig dat hulle 'n ooreenkoms met die Russiese Federasie onderteken het om van daar af te kan invoer. Die verskillende landbou sektore hier in Argentinië gebruik natuurlik die huidige stand van sake om die regering te blameer vir hulle swak en kortstondige landbou beleid. Die enigste regte vraag is natuurlik wat van die boere gaan word tot tyd en wyl die regering en die klimaat besluit het wat in 2009 gaan gebeur. Hou asseblief aan bid vir die boeregemeenskap hier wat op die oomblik regtig swaarkry en weens politieke twiste nie regtig die hulp verkry wat hulle benodig nie. Groete Die Argentyn

      Geen gradering nie
      • Argentyn se blog
      • 1347 keer gelees
      • Drukker-vriendelike uitgawe

      Kommentaar

      Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

      Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

      Geborgde skakels


      Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

      Kwaliteit Saad

      Die toekoms is in jou land

      In lyn met die boer

      MSD Animal Health

      Our brand new website

      Daaglikse nuusbrief

      Weeklikse nuusbrief

      Teken In

      • Registreer as gebruiker
      • Wagwoord vergeet?

      E-pos forum

      • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
      • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
      • Boom Lusern en siektes
      • Nekklamp vir beeste
      • verpakking soos bokse en sakke
      meer...

      Gewildste stories

      Vandag

      • Revolusie in landbou is hier - Tina
      • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

      Immergroen stories

      • RSS-voere
      • E-pos foto's aan ons

      Pas gelees

      • Mulder: Beeld van boere moet verander
      • Probleemdiere vreet geld
      • Wie is ons?
      • Kontak ons
      • Gebruiksvoorwaardes
      • SMS-diens
      • RSS-voere
      • Teken in op LBW
      • LBW-argiewe
      • Vennote

      Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

      Web Development by FormFunction