Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Duitse-herdershonde-2-klein-hondjies

Argiewe

2010

  • Januarie (1)

2009

    Blogger

     
    Jakkals
    Foto album
    Aangesluit: 6 Jul 2009
    Plaas naam : Jakkalsdraf
    Dorp : Polokwane
    Provinsie : Limpopo
    Land : Suid Afrika

    Ek ondersteun

    Le-Andrie Bezuidenhout se foto
    Le-Andrie Bezuidenhout
    Janbez se foto
    Janbez

    Volgelinge

    • Justice Malanot se foto
      Justice Malanot
    • Le-Andrie Bezuidenhout se foto
      Le-Andrie Bezuidenhout
    • eltonpanizza se foto
      eltonpanizza
    • Janbez se foto
      Janbez

    Vriend

    Nog nie vriende gemaak nie.

    Jongste blogs

    Danie C se foto
    Toulouse en omgewing (4)
    saai se foto
    Invoere - bangkrot Boere
    Steven nel se foto
    Kopklamp
    Steven nel se foto
    My nuwe nguni vers
    Johannes Meintjes se foto
    Perspektief op Landbou: ACDP

    My Weer

    • Voorspelling
    • Vandag
    • My ligging

    Kaapstad

    • Donderdag
    • Gedeeltelik bewolk
    • Hoog:20 C
    • Laag:9 C
    • Vrydag
    • Reën
    • Hoog:17 C
    • Laag:10 C
    • Saterdag
    • Mis
    • Hoog:17 C
    • Laag:7 C
    Sonsopkoms: 7:37
    Sonsondergang: 17:47

    Kaapstad

    Bygewerk:24 May 04:00 IDT
    Temp:
    Druk:
    Doupunt:
    Humiditeit:77%
    Wind:

    Kaapstad

    Peiling

    Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

    Duitse Herdershonde 2 - Klein hondjies.

    Ingestuur deur Jakkals op 2 Augustus, 2009 - 14:54

    Om 'n klein hondjie aan te skaf is 'n groot verandwoordelikheid.  Om 'n hondjie van enige ras groot te maak neem tyd, energie en geld. Duitse Herdershonde, soos enige groot ras, eet baie, moet genoeg oefening kry as hulle groot is en moet verkieslik opgelei word.

     

    3 weke oue hondjies. (Zak en Zaskia)

    As jy besluit om 'n hondjie aan te skaf besluit waarvoor jy die hond gaan gebruik. As waghond of slegs as 'n troeteldier vir die familie. Koop by 'n teler en nie by 'n troeteldierwinkel of enige agterjaart teler nie. Dring altyd daarop om die ma van die klein hondjies te sien en as dit kan die pa ook. Moenie klein hondjies koop as hulle eenkant in 'n stoor of hondehok is nie en veral as die ma grom en padgee of enigsins senuweeagtig is nie. Die ma moet vriendelik en gemaklik wees met besoekers en kinders en die klein hondjies gewoond aan mense en hantering en "huisgeluide".

    5 weke oue hondjie in die arms! ( Slagter)

     

     

    Jou gradering: Geen Gemiddeld: 3.3 (3 votes)
    • Jakkals se blog
    • 3540 keer gelees
    • Drukker-vriendelike uitgawe
    • Stuur na vriend
    • PDF uitgawe

    Kommentaar

    Ina Botha 
    20 Nov 2010 13:52

    Ek wil net vra of u my kan help. Ek wil my hondjies van Suid Afrika na Dubai toe vervoer, waar kan ek uitvind van vlugte en die rëels en koste daaraan verbonde. Ek sal dit baie waardeer Vriendelike Groete

    • antwoord
    Leon Vorster 
    22 Jul 2010 09:25

    Dit is onmoontlik om die fotos te sien, met julle te praat, enige-iets. weet nie eers waar om te begin nie, kyk asseblief na die gebruikers vriendelikheid van julle uitleg

    • antwoord

    Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

    Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Revolusie in landbou is hier - Tina
    • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • B-Phemeral, drie-dae-stywesiekte entstof
    • Invoere - bangkrot Boere
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction