Ondersteun nog niemand nie
Hierdie persoon het geen volgelinge nie.
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 04:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 77% |
| Wind: |
Ek sien hier is 'n hele paar manne wat graag wil begin boer. Indien jy wil beeste koop, ek het weiding beskikbaar. Die beeste word volledig versorg teen helfte van die aanteel.
Groete
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Waar is julle gelee en stuur asb meer besonderhede aan asb
Stuur asb meer besonderhede aan info@siscom.co.za.
Dit klink redelik. Stuur asb. area na my e-pos. Baie dankie
Ons stel beslis belang.. kan jy asb die informasie aan my stuur by bloem@ovc.co.za
ek stel belang, maar soos die ander manne ook vra....waar?
Waar is die grond gelee en wat is die dra vermoee van jou grond? Hoe groot is die grond. Is daar genoeg water beskikbaar en geriewe soos krale, druk gang en kampe?
Waar is u geleë?
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)