Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Geroeste-swaar-watertenk

Argiewe

2009

  • Augustus (1)

Blogger

 
johan.buckle
Foto album
Aangesluit: 17 Aug 2009
Dorp : Bloemfontein
Provinsie : Vrystaat
Land : Suid Afrika

Ek ondersteun

Ondersteun nog niemand nie

Volgelinge

Hierdie persoon het geen volgelinge nie.

Vriend

Nog nie vriende gemaak nie.

Jongste blogs

Danie C se foto
Toulouse en omgewing (4)
saai se foto
Invoere - bangkrot Boere
Steven nel se foto
Kopklamp
Steven nel se foto
My nuwe nguni vers
Johannes Meintjes se foto
Perspektief op Landbou: ACDP

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Mis
  • Hoog:17 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:37
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:24 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Geroeste Swaar Watertenk

Ingestuur deur johan.buckle op 17 Augustus, 2009 - 12:30

Ek is op soek na n manier om n geroeste swaar watertenk van so 500 kg af te lig vanaf n hoogte van 9 meter tot op die grond.

Johan

Geen gradering nie
  • johan.buckle se blog
  • 3348 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Kobuslouw
29 Nov 2009 19:16

Dit hang baie af hoe die onmiddelike omgewing lyk? Is daar geboue ens naby? Ek het ou windpomppype aanmekaar gelas - genoeg daarvan om sowat 45 grade hoek te vorm. Jy kan dit ook stut so halfpad grondtoe. EK het toe die tenk na weerskante (na die kant waar my stallasie/glyraam is en die teenoorgstelde kant) met kabels en toue vasgemaak. Ek het dit na die glykant met 'n draadtrekker getrek twerwyl ek aan die ander kant met 'n katrol die spanning hou. Toe dit eers aan gly was het alles goed verloop. Indien die platform waarop dit staan plat is dan gee die HOEK waroor dit moet gaan nogal probleme? Ek het my sleepwa met dromme en planke op aan die glykant getrek en eers my pype daarop gesit om die HOEK bo kleiner te maak. Die oombli wat die tenk op die pype was, het ek dit stil gehou en die glypype vanaf die wa op die grond gekry. Ek hoop jy verstaan? Stuur maar weer e-pos as jy nie verstaan nie? Groete

  • antwoord
Jakkals
23 Aug 2009 18:27

Stuur my jou e-pos adres dan sit ek vir jou die foto op van 'n ding wat ek gebruik het om my ou watertenk af en die nuwe een op te kry

  • antwoord
ratheron
21 Aug 2009 12:29

Johan

Die maklikste is:

1. Maak seker niemand staan onder stelasie nie;
2. Soot tenk van stelasie af,
3. Koop plastiek tenk;
4. Sit op stelasie.

Groete

—

Vrystaat Groete

  • antwoord
makeplan
18 Aug 2009 17:56

Hi Johan

Jy sal 'n paar foto's moet opsit dan kan mens dalk 'n plan maak.

Groete

—
Moenie laat jou PLANNE opraak nie !!
 
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nuwe wending vir leeuboere
  • Nuwe tuiste vir miershooptiere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction