Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Goeie-naand-van-bethal-2

Argiewe

2011

  • Julie (1)
  • Junie (2)
  • Mei (4)
  • Januarie (2)

2010

    2009

      Blogger

       
      boran
      Foto album
      Aangesluit: 10 Jun 2009

      Ek ondersteun

      Ondersteun nog niemand nie

      Volgelinge

      • scorpiondip se foto
        scorpiondip
      • wielepieterse se foto
        wielepieterse
      • Sandra Nel se foto
        Sandra Nel

      Vriend

      Nog nie vriende gemaak nie.

      Jongste blogs

      Danie C se foto
      Toulouse en omgewing (4)
      saai se foto
      Invoere - bangkrot Boere
      Steven nel se foto
      Kopklamp
      Steven nel se foto
      My nuwe nguni vers
      Johannes Meintjes se foto
      Perspektief op Landbou: ACDP

      My Weer

      • Voorspelling
      • Vandag
      • My ligging

      Kaapstad

      • Donderdag
      • Gedeeltelik bewolk
      • Hoog:20 C
      • Laag:9 C
      • Vrydag
      • Reën
      • Hoog:17 C
      • Laag:10 C
      • Saterdag
      • Mis
      • Hoog:17 C
      • Laag:7 C
      Sonsopkoms: 7:37
      Sonsondergang: 17:47

      Kaapstad

      Bygewerk:24 May 04:00 IDT
      Temp:
      Druk:
      Doupunt:
      Humiditeit:77%
      Wind:

      Kaapstad

      Peiling

      Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

      Goeie Naand van Bethal

      Ingestuur deur boran op 15 Desember, 2010 - 21:54

      Goeie Naand

      Wel hier sit ek nou weer op 'n reenerige aand in Bethal.

      Ek sien dat ek lank laas geskryf het en ek nog boonop my wagwoord vergeet om op die blog te kom.

      Alles nou weer aan die gang. Die laaste ruk was nie te goed met die internet saam hier op die Hoeveld nie. En dit het 'n ruk gevat maar hopelik is alles nou weer reg.

      Die jaar het so vinnig verby gevlieg en ons het nie redes vir enige klagtes nie.

      Met die beeste gaan dit goed en ek wag nou vir die laaste paar koeie om te kalf. Daar is nog 8 oor wat moet kalf en ek sal hopelik voor die einde van Desember klaar wees met daardie gedeelte.

      Ek moet hier noem dat Balthazar goed gedoen het en dat ek baie in my skik is met hierdie jaar se kalwers.

      Balthazar het werklik sy stempel op die jaar se kalwers gesit en ek het lank laas so eenvormigheid op kalfies gesien soos op hierdie jaar se kalwers.

      Die wag vir die insit van Balthazar tot die eiende van Desember 2009 het goed gewerk. Die kalfies lyk goed want daar is genoeg kos in die veld vir die koeie.

      Intussen het ek die jong bulle in 'n kamp gegooi weg van die huis af en vir hulle 40 jong Angus verse gereel vir oefening.

      Ek dink die oefening behoort goed te werk want hulle het mider drade hier by die huis gebreek want hulle was te besig.

      Vrydag bring ek die bulle in in wat ons hierdie seisoen gaan gebruik en daar is 3 jong bulle wat besonders goed lyk en wat uit goeie bloed lyne kom en ek hou groot verwagting vir hulle.

      Verder is daar die 2009 verskalwers wat reg is vir keuring Vrydag en ek sal dan die beste begin voor berei vir volgende jaar se veiling by Circle C wat die 12 Februarie 2011 plaas vind by Circle C se veilings kompleks by Excelsior in die Vrystaat. Ek vat 6 top SP verse na die veiling toe.

      Ek sal volgende week na die keuring fotos neem van die meisies en hulle hier op sit.

      Ek is baie beindruk met Bonaparte en ek dink hy is 'n bul wat in die toekoms nog diep spore in my kudde gaan trap.

      Hy is 'n bul wat weet hoe om die werk te doen en ek het nog nie 'n bul gesien wat soveel beheer uitoefen op die trop verse soos wat hy dit doen nie.

      Dit is nogal komies om die klomp verse dop te hou en hoe Bonaparte hulle beheer.

      Ek het ook die laaste van die Angus koeie verkoop en nou is daar nie meer beeste wat deur my drade loop nie.

      Elke middag as ek by die hek aankom wag die koeietjies en kalfies daar vir my en ek hoef nie meer te loop soek vir enige Angus koeie nie.

      Wel soos ek hier sit sing die wind redelik hard daarbuite so ek dink dit is tyd vir 'n laaste koppie tee en dan bed toe.

      Net gou 'n laaste woord.

      Corne as jy hierdie lees ek het op die blog waar jy kommentaar gelewer het my kontak besonderhede gelos.

      Maar ek las dit hier onder aan.

      Boran groete tot later

      Buks van Bethal

      www.borans.co.za

      Sel no: 076 781 9404

       

       

       

       

      Jou gradering: Geen Gemiddeld: 2.5 (2 votes)
      • boran se blog
      • 1660 keer gelees
      • Drukker-vriendelike uitgawe
      • Stuur na vriend
      • PDF uitgawe

      Kommentaar

      RiaanJ
      16 Des 2010 09:26

      Buks, dit klink of jy jou beeste geniet.

      Ek ken nie eintlik die Boran nie, maar het op jou webblad gaan kyk en is beindruk met wat ek sien. Geluk met jou pragtige beeste!

      Groete,
      Riaan

      • antwoord

      Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

      Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

      Geborgde skakels


      Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

      Kwaliteit Saad

      Die toekoms is in jou land

      In lyn met die boer

      MSD Animal Health

      Our brand new website

      Daaglikse nuusbrief

      Weeklikse nuusbrief

      Teken In

      • Registreer as gebruiker
      • Wagwoord vergeet?

      E-pos forum

      • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
      • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
      • Boom Lusern en siektes
      • Nekklamp vir beeste
      • verpakking soos bokse en sakke
      meer...

      Gewildste stories

      Vandag

      • Revolusie in landbou is hier - Tina
      • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

      Immergroen stories

      • RSS-voere
      • E-pos foto's aan ons

      Pas gelees

      • Beste fynwolvag gesoek
      • 'Vat smokkeltwak vas'
      • Wie is ons?
      • Kontak ons
      • Gebruiksvoorwaardes
      • SMS-diens
      • RSS-voere
      • Teken in op LBW
      • LBW-argiewe
      • Vennote

      Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

      Web Development by FormFunction