Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Goud

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:9 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Mis
            • Hoog:17 C
            • Laag:7 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 04:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:77%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Goud

            Ingestuur deur Danie C op 22 Februarie, 2012 - 06:40

             

            Mense waag hul lewens 

            Dieper en gevaarliker as wat die foto aandui

             

            Praat en dink ons aan goudmyne, dan sien ons reuse skagte en kabels en hysbakke wat op en af beweeg, maar daar is ander maniere van delf ook. Van die vroegste tye het die woord goud, mense snaakse dinge laat doen. Die idee van ´n fortuin het mense oor die aarde ´n koors laat ontwikkel wat net geblus kon word deur betrokke te raak en te help om daardie mineraal te ontgin.

            Vyftig kilometer oos van ons, in die omgewing van die eens rustige dorpie Paso Yobai, het daardie mineraal, die rustigheid van beesplase en sojalande, kom ontwrig en die hele omgewing verander in een van afwagting en opgewondenheid en die hoop vir groot fortuine. Geen tradisionele goudstormloop nie, geleidelik, met pikke en grawe het dit in ´n erosiesloot begin, op die rand van ´n stuk “virgen” bos, soos dit hier genoem word. Vertikale are van die mineraal

            Die vertikale rif wat die gouderts dra

            Masjienerie wat die riwwe ontbloot en skoonmaak

            Die kamera laat dit glad nie so diep lyk nie

             

            Grondverskuiwingsmasjiene, mense met grawe en pikke, mense wat sakkies met klipperige grond wegdra, voertuie wat hierdie grond wegry na meulens. Diep slote, gevaarlike werk, dit is hoe dit hier gedoen word. ´n Rooierige aar in die klip. Die klip langs die aar word met masjiene verwyder en dan met hande arbeid, met grawe en pikke, word daardie aar skoon gemaak en in sakke gesit. ´n Entjie daarvandaan gemaal en gewas en met kwik word die goud dan uitgehaal. Groot gevaar van besoedeling.

            Hoe winsgewend hierdie delwery is, kan niemand sê nie. ´n Aanduiding dat daar geld moet wees, is seker die feit dat al meer groot masjiene gebruik word. Arbeid vir bykans 2000 mense.

            Bo, sakkies met gouddraende erts en die meule en wassery

            Woud met naderkruipende mynhoop

            Die vraag is, tot waar gaan hierdie goud are loop? ´n Klompie jaar gelede het ´n Argentynse firma hier in omgewing eksplorasiewerk gedoen. Het persoonlik met een van die betrokkenes gesels, natuurlik wou hy nie uitbrei nie, maar het bevestig dat, behalwe goud wat toe al ontdek is, daar nog heelwat ander minerale en elemente beskikbaar is en wat wag om ontgin te word.

            Rustigheid wat verdwyn het, maatskaplike probleme wat hand aan hand met sulke ontwikkeling loop, is die prys wat betaal word. As al die goud verwyder is, sal die litteken vir ewig daar bly.

            Hasta la proxima.

            Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (1 vote)
            • Danie C se blog
            • 436 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            • verpakking soos bokse en sakke
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Revolusie in landbou is hier - Tina
            • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Vrystaat kry voerskenking
            • Spaanse hoender met rys
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction