Grootste beesboer in Australië

Mens het al gehoor van groot...

maar so groot is skrikwekkend...

En dit is nie onmoontlik om te bestuur nie...

 

Die vraag is net hoekom kan 'n Aussie dit doen... en hoekom kan ons Suid Afrikaners nie dit ook in die Vryburg area doen nie...?

Mens wonder maar net...

 

Pierre van Niekerk

0126674755

0822208386

pierrevn@telkomsa.net

 

Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (2 votes)

Kommentaar

scorpiondip

Ek moet dit gaan sien. Ek moet een of ander plan maak! Baie dankie ek waardeer julle kommentaar.

swartskaap 

Onthou daars geen opdraandes,so die lorries kan so lyk!!

Ferreira 

Goeie gros! daardie trokke is verseker nie OOK vol beeste nie!?

Johanb 

Ons teerpaaie lyk nie eens soos daai grondpaaie nie. Moet sê dis verstommend.

"South Australian cattle farm, Anna Creek Station, is well known as the largest cattle station in the world, bigger in size than Israel, covering an area of 24,000 square kilometres. King ranch, the largest cattle station (ranch) in the United States, is only 15 percent as large as Anna Creek Station, covering 3,340 square kilometres in Texas.

Despite its size, Anna Creek has been forced to sell off its livestock due to the severe drought which started back in 2001 .

While it is normally capable of supporting 16,000 cattle, by June 2008 the 'Big Dry'– the worst drought in a century - forced the herd to be whittled down to less than 2,000.

Half the cattle were sold for slaughter, while the rest were moved to other properties owned by S Kidman & Co, one of Australia's best known pastoral companies."

Spiekeries 

Pierre , dit is n baie ektensiewe beesboerdery,waar daar een keer n jaar alles bymekaar gemaak , word dan word geent, geknip, gebrand, en gelaai wat mark reg is.is n baie winsgewende bees boerdery met baie min inset koste.

Anetta Smith 

Ek het dit al self gesien. My kinders bly in Geralton, Perth, en as jy agter een van hierdie treine land is dit nag.

Onbekende besoeker 

My kinders bly in Geraldton (outbacks) en as jy agter hierdie 'trein' land is dit nag.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.