Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Hanteringsgeriewe-vir-skape

Argiewe

2012

  • Februarie (1)

2011

    2010

      2009

        Blogger

         
        Janbez
        Foto album
        Aangesluit: 3 Apr 2009
        Dorp : Kaapstad
        Provinsie : Wes Kaap
        Land : Suid Afrika

        Ek ondersteun

        mkruger se foto
        mkruger
        Jakkals se foto
        Jakkals
        scorpiondip se foto
        scorpiondip
        Danie C se foto
        Danie C

        Volgelinge

        • AnnieBP se foto
          AnnieBP
        • Martie Kruger se foto
          Martie Kruger
        • Hakuna matata se foto
          Hakuna matata
        • Argentyn se foto
          Argentyn
        • Elzabi se foto
          Elzabi
        • Jakkals se foto
          Jakkals

        Vriend

        scorpiondip se foto
        scorpiondip
        Danie C se foto
        Danie C

        Jongste blogs

        Danie C se foto
        Toulouse en omgewing (4)
        saai se foto
        Invoere - bangkrot Boere
        Steven nel se foto
        Kopklamp
        Steven nel se foto
        My nuwe nguni vers
        Johannes Meintjes se foto
        Perspektief op Landbou: ACDP

        My Weer

        • Voorspelling
        • Vandag
        • My ligging

        Kaapstad

        • Donderdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:20 C
        • Laag:9 C
        • Vrydag
        • Reën
        • Hoog:17 C
        • Laag:10 C
        • Saterdag
        • Mis
        • Hoog:17 C
        • Laag:7 C
        Sonsopkoms: 7:37
        Sonsondergang: 17:47

        Kaapstad

        Bygewerk:24 May 04:00 IDT
        Temp:
        Druk:
        Doupunt:
        Humiditeit:77%
        Wind:

        Kaapstad

        Peiling

        Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

        Hanteringsgeriewe vir skape

        Ingestuur deur Janbez op 4 Julie, 2009 - 21:34

        Ek en twee werkers werk maklik met meer as 1 000 stuks kleinvee. Ons spons die ooie hier, asook algemene ent/dosering van kleinvee of die opdeel van die kudde vir paring. Ons werk met Dorpers, Damaras, Karakoelskape en Boerbokke."

        Hieronder is foto's van die geriewe wat hy gebou het. Hy verduidelik:

        Wat ek gedoen het is om na die terrein te kyk omdat 'n mens bv. die afvloei van reënwater in gedagte moet hou. Loop liewers lig vir kleigrond, want die pale trek skeef en dit veroorsaak 'n pappery in reëntyd. Soek 'n effense helling vir die water se afloop en die water spoel sommer alle skaapmis uit die krale.

        Soek ook na skaduweebome, of rig 'n struktuur op waar 'n mens jou hanteringskraal bou, bv. in die veld by 'n veepos of naby 'n opstal. Die beskikbaarheid van water vir die vee is ook belangrik. Wil jy diere daar hou of net werk/sorteer/ent/doseer of keur, ens.?

        Ek het die krale by 'n veepos in die veld gebou. Dit is vir algemene werk met die vee en hulle slaap ook daar as ongediertes probleme veroorsaak. Ek het basies die drukgang in die middel geplaas, sodat ek vier groepe diere kan sorteer by die punt, met 'n opvangkraal by die begin van die drukgang wat tregtervormig na die drukgang toe lei.

        Hier is die opvangkraal en die voorkant van die drukgang, asook die hek vir werkers of diere om langs die drukgang te beweeg vir werk of vir rondskuif. Die opvangkraal moet met 'n hoek na die drukgang se punt loop om diere maklik in te kry. Die drukgang se vloer en kante (buite) waarop geloop word, is met platklip en sement gebou. Plaas altyd die sifdraad aan die binnekant van die opvangkraal en die drukgang sodat diere die sifdraad nie uitdruk nie. Nou keer staaldraad drukking. Die hekke word met kettings om die pale vasgemaak.

        Die drukgang is sowat 25 m lank en 90 cm breed, maar daar moet nog 'n hek in die middel van die drukgang kom om diere in twee groepe te kan verdeel en keer dat hulle mekaar nie so van agter druk nie. Voor by die uitgang is vier hekke só geplaas dat 'n mens die vee in vier groepe kan sorteer. Een mens hanteer dié hekke maklik.

        Dié foto's hieronder wys die hekplasing vir die sortering van kleinvee.

        Die waterkrip.

        J Oberholster (joberholster@unam.na)

        6 Maart 2006

        Geen gradering nie
        • Janbez se blog
        • 2640 keer gelees
        • Drukker-vriendelike uitgawe

        Kommentaar

        Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

        Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

        Geborgde skakels


        Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

        Kwaliteit Saad

        Die toekoms is in jou land

        In lyn met die boer

        MSD Animal Health

        Our brand new website

        Daaglikse nuusbrief

        Weeklikse nuusbrief

        Teken In

        • Registreer as gebruiker
        • Wagwoord vergeet?

        E-pos forum

        • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
        • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
        • Boom Lusern en siektes
        • Nekklamp vir beeste
        • verpakking soos bokse en sakke
        meer...

        Gewildste stories

        Vandag

        • Revolusie in landbou is hier - Tina
        • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

        Immergroen stories

        • RSS-voere
        • E-pos foto's aan ons

        Pas gelees

        • EU-melkboere woedend
        • Stekelrig
        • Wie is ons?
        • Kontak ons
        • Gebruiksvoorwaardes
        • SMS-diens
        • RSS-voere
        • Teken in op LBW
        • LBW-argiewe
        • Vennote

        Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

        Web Development by FormFunction